Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cummings Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Keano H
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ek het lekker gebly. Ek het lekker warm geslaap in die koue van Wellington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja A D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies, vriendelik. Ons het baie lekker gebly en die gastehuis is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uit die boeke! Baie lekker. Lekker sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Absoluut perfek. Ongelooflik lekker, veilig en baie netjies. Die gasvrou is die beste en sy is regtig "hands on" met alles. Die staf is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Cummings Gastehuis
Dankie, Sjaan V, vir jou fantastiese terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat jy jou tyd by ons geniet het. Ons streef daarna om 'n uitmuntende ervaring vir ons gaste te bied, en jou positiewe resensie is vir ons van groot waarde. Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom vir 'n net so aangename verblyfervaring!

Hennie Coetzee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie lekker gewees. Lekker gebly, sentraal geleë en die ontvangs was baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desiree Monique V
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

It was comfortable and I enjoyed my stay. It was comfortable and had a lovely view of the pool and garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kerry F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Fine. The pool was a win in the crazy heat. Air conditioning dripped at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Cummings Gastehuis
Thank you for your feedback! We're glad to hear that you enjoyed the pool during the hot weather. We apologise for any inconvenience caused by the air conditioning dripping at night. Your ratings and comments are valuable to us as we continuously strive to improve our services. We hope to welcome you back soon for an even better experience.

Danie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekende diens! Baie aangename personeel. Sterk aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Cummings Gastehuis
Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly dat jy 'n aangename ervaring by Cummings Guesthouse gehad het. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou binnekort weer te verwelkom. Vriendelike groete, Wilma en die span

Clemencia C
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie gerieflik en veilig. Ek het my verblyf daar geniet. Was netjies, veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Cummings Gastehuis
Dankie vir die wonderlike terugvoer, Clemencia! Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat dit aan jou verwagtinge voldoen het. Ons waardeer jou ondersteuning en sien daarna uit om jou weer te verwelkom! Vriendelike groete, Die span by Cummings Guesthouse

Martin N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lovely stay. Lovely, clean, well stocked, and looked after accommodation! Would come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Cummings Gastehuis
Thank you for your kind words, Martin! We're delighted to hear that you had a lovely stay with us and that you found our accommodation clean, well-stocked, and well looked after. It's wonderful to know that you had a positive experience and that you would consider coming back. We appreciate your excellent ratings for value for money, customer service, cleanliness, location, and security. We hope to have the pleasure of welcoming you back for another enjoyable stay in the future!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R765
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cummingsstraat 20, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNWU1YmM5LTg2ZTgtNDFhOS1iNDZiLTZkNDk2YjU3ZWZmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 1) 64 5 1 5 20 Cummings Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.640101 19.014963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang