Cummings Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Keano H - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Ja A D - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik.
Jacqueline V - Apr 2024
Algehele gradering
Uit die boeke!
Sjaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut perfek.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie, Sjaan V, vir jou fantastiese terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat jy jou tyd by ons geniet het. Ons streef daarna om 'n uitmuntende ervaring vir ons gaste te bied, en jou positiewe resensie is vir ons van groot waarde. Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom vir 'n net so aangename verblyfervaring!
Hennie Coetzee D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Desiree Monique V - Apr 2024
Algehele gradering
It was comfortable and I enjoyed my stay.
Kerry F - Jan 2024
Algehele gradering
Fine.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Thank you for your feedback! We're glad to hear that you enjoyed the pool during the hot weather. We apologise for any inconvenience caused by the air conditioning dripping at night. Your ratings and comments are valuable to us as we continuously strive to improve our services. We hope to welcome you back soon for an even better experience.
Danie P - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly dat jy 'n aangename ervaring by Cummings Guesthouse gehad het. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Wilma en die span
Clemencia C - Nov 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die wonderlike terugvoer, Clemencia! Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat dit aan jou verwagtinge voldoen het. Ons waardeer jou ondersteuning en sien daarna uit om jou weer te verwelkom!
Vriendelike groete,
Die span by Cummings Guesthouse
Martin N - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Thank you for your kind words, Martin! We're delighted to hear that you had a lovely stay with us and that you found our accommodation clean, well-stocked, and well looked after. It's wonderful to know that you had a positive experience and that you would consider coming back. We appreciate your excellent ratings for value for money, customer service, cleanliness, location, and security. We hope to have the pleasure of welcoming you back for another enjoyable stay in the future!
Kevin S - Des 2023
Algehele gradering
Perfect.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Thank you for your kind words and recommendation! We're delighted to hear that you had a pleasant experience with our friendly and helpful staff. Your feedback is greatly appreciated, and we're thrilled to know that everything met your expectations. We look forward to hosting you again in the future for another enjoyable stay.
Jim P - Mei 2023
Algehele gradering
Well-priced, neat and tidy.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het en dat alles aan jou verwagtinge voldoen het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom in die toekoms!
Vriendelike groete,
Die span by Cummings Guesthouse
Lindy P - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, peaceful and awesome!
Cummings Gastehuis se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Lindy. We're thrilled to hear that you had a comfortable and peaceful stay with us. It's fantastic to know that our staff provided friendly and attentive service, ensuring that you felt well taken care of throughout your time with us. We're also glad that you found the room and bathroom clean and comfortable, providing you with a lovely home away from home experience. Your feedback is greatly appreciated, and we look forward to welcoming you back for another exceptional stay in the future!
Gerrit V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het net oornag maar sou graag langer wou bly en kuier en braai by die swembad.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Gert! Ons is bly om te hoor dat julle kort oornag verblyf by ons geniet het. Ons hoop regtig dat julle weer by ons kom kuier, sodat julle die braaigeriewe by die swembad kan gebruik. Ons waardeer die positiewe terugvoer oor ons hantering van beurtkrag. Ons is toegewyd om 'n gemaklike en aangename ervaring vir ons gaste te verseker, selfs te midde van uitdagings soos beurtkrag. Ons waardeer ook die uitstekende waardering vir waarde vir geld, kliëntediens, skoonheid, ligging en sekuriteit. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom vir 'n langer verblyf en kuier by die swembad!
Katie S - Feb 2023
Algehele gradering
Very friendly and helpful service made up for some hiccups, and the pool was most welcome.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Thank you for your feedback, Katie! We're glad to hear that you found our service to be very friendly and helpful, and that you enjoyed our pool facilities. We apologise for any inconvenience caused by the unreliable WiFi during your business trip. Your comments are valuable to us, and we're grateful for your understanding and patience as we worked to resolve the issue. We appreciate your positive ratings for cleanliness, location, and security. We'll take your feedback on board regarding value for money and strive to improve in that area. We hope to have the opportunity to welcome you back in the future for an even better experience!
Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
It was comfortable and convenient for us.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Thank you for sharing your feedback with us, Johan. We're glad to hear that you found your stay comfortable and convenient. We apologise for the inconvenience caused by the flashing blue light from the air conditioning unit. Your comment has been noted, and we'll address this issue to ensure a more pleasant experience for our guests in the future. We appreciate your valuable input and hope to welcome you back for an even better stay next time.
Derick M - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, stil en waarde vir geld.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Derick! Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons as rustig, stil en waarde vir geld beskryf het. Dit is ons doel om ons gaste 'n aangename en gerieflike ervaring te bied, en ons is dankbaar vir die positiewe terugvoer oor die vriendelike en behulpsame diens van ons personeel. Ons hoop om jou in die toekoms weer te verwelkom vir 'n net so aangename ervaring!
Sharren M - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Thank you for your feedback, Sharren. We're delighted to hear that you found our customer service excellent and appreciated the assistance provided by Wilma. However, we're sorry to learn that you felt the value for money was not up to your expectations. Your comment about the value has been duly noted, and we will review our pricing to ensure that our guests receive the best value for their stay. We appreciate your input and hope to have the opportunity to host you again in the future, providing an even better experience.
Jaco P - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige plek.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier in Wellington. Ons sal aandag gee aand die lawaai van die bure.
Pieter S - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Mark D - Nov 2022
Algehele gradering
Pleasant, comfortable, friendly.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Best Mark, thank you for your value input. Most appreciate.
Greetings, Cummings
Ronel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Beste Ronel
Baie dankie vir jul kuier in die Boland. Ons ontvang jul graag weer in Wellington.
Dankie vir jul terug voer. Dis altyd lekker om te sien iemand waardeer wat jy bied.
Groete Cummings Guesthouse.
James N - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Cummings Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier in Wellington.
Ons ontvang jul graag weer.
Alme V - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie Alme
Dit was 'n voorreg om jul te huisves in Wellington. Ons ontvang jul weer graag.
Henco H - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic room!
Cummings Gastehuis se terugvoer
Best Henco
Thank you for your visit to Wellington. Looking forward to your next visit. Thank you for stunning review.
Keep well and safe.
Regards Cummings Guesthouse
Tanya F - Apr 2021
Algehele gradering
Gesellig, gemaklik en vriendelik.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Beste Tanya
Baie dankie vir jul ondersteuning. Ons ontvang jul graag in Wellington.
Seen wense vir jul.
Groete Cummings Guesthouse
Estie S - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige gaatehuis in Wellington. Vriendelike en uitstekende diens en puik fasiliteite.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Beste Estie
Ons was so bly dat jul in Wellington kom kuier het. Ons ontvang jul weer graag.
Hou jul veilig en gesond.
Groete
Cummings Guesthouse
Elizor T - Des 2021
Algehele gradering
It was amazing and the. Hospitality was excellent.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Best Elizor
Thank you for your visit at Wellington.
Looking forward to your next stay at Cummings Guesthouse.
Keep well and safe.
Regards
Cummings Guesthouse
Trent V - Mrt 2020
Algehele gradering
A pleasant stay.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Hi, Andrea,
Thanks so much for your review; we're pleased to hear that you've enjoyed your stay with us! We hope to welcome you again in future.
Cummings Guesthouse
Colleen G - Feb 2020
Algehele gradering
My stay at Cummings Guesthouse was amazing, got awesome service from the staff.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Thank you, Colleen, for your review! We enjoyed your visit and would love to accommodate you again.
Anton J - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker netjiese, stil plekkie.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie, Anton, vir jou terugvoering.
Ons hoop ons sien julle gou weer in Wellington.
Groete, Cummings Guesthouse.
Hanlé G - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik verblyf met uitstekende diens.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie, Hanle, vir jou besoek en jou terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het - ons hoop om jou gou weer te ontvang!
Groete,
Cummings Gastehuis.
Marie J - Jul 2019
Algehele gradering
A repeat visit.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Herhaalde besoek.
Ek het al voorheen hier gebly en is albei kere hartlik ontvang.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Hi, Marie,
Thanks for your visit and feedback! Hope to see you again, soon!
Kind regards,
Cummings Guesthouse
Nazlee V - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
Cummings Gastehuis se terugvoer
Hi Nazlee,
Dankie dat julle twee kom kuier het - ons ontvang julle graag weer.
Groete,
Cummings Guesthouse
Riette B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie welkom en tuis gevoel. Madelein en die ander personeel gaan uit hul pad uit om als so gerieflik moontlik vir gaste te maak.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Riette
Julle is baie welkom en ek hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete
Madelein en Cummings span
Lezel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was nes ek dit op die internet gesien het, netjiese, gerieflike, lekke blyplekkie en baie vriendelike ontvangs.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie Lezel, vir jul terugvoering.
Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer vir ons.
Groete
Cummings span
René M - Des 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie Rene, vir jou terugvoering. Dit was heerlik om julle in Wellington te ontvang, ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Cummings Guesthouse
Cassie V - Sep 2018
Algehele gradering
Very friendly staff and good value for money.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie Cassie vir jul besoek aan Wellington. Ons ontvang jul graag weer by Cummings Guesthouse. Seen vir jul vir die laaste stukkie van die jaar wat oor is. Gr Mattie Visser, Cummings Guesthouse.
Hennie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik tuis gevoel.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Beste Hennie en Elize,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer jul ondersteuning en ontvang julle graag weer in Wellington.
Vriendelike groete
Cummings Guesthouse
Pascaline C - Mei 2018
Algehele gradering
Tegemoetkomende eienaar en netjiese plek.
Lees meerCummings Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek en jul verslag. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Cummings Guesthouse
George M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en rustige plek.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Hi George,
Baie dankie vir jul kuiertjie en ook die terugvoering - ons waardeer die ondersteuning.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Cummings Guesthouse
Naomi F - Aug 2017
Algehele gradering
Sal beslis weer Cummings Guesthouse in die toekoms besoek en kan dit aanbeveel.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul kuiertjie en goeie terugvoering, Naomi!
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Cummings Guesthouse
Sarina E - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dolly T - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die aanbeveling. Ons sal beslis daarna kyk. WI-FI bly maar 'n uitdaging in Wellington.
Ons ontvang jou graag weer in Wellington.
Groete Cummings Guesthouse
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Stephanie H - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gasvry.
Verena D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Hi Verena
Julle altyd welkom in Wellington. Ons ontvang jul graag weer by Cummings.
Seën jaar verder.
Groete
Cummings Guesthouse
Anita P - Mrt 2016
Algehele gradering
Beste gastehuis ooit.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Anita! Onthou julle is altyd welkom by julle "huis" ver van huis hier in Wellington
Leon L - Feb 2016
Algehele gradering
Alles wat jy verwag van gastehuis.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Beste Leon
Baie dankie vir jul goeie terugvoering!
Dit was vir ons n vreugde om jou en jou gesit te akkommodeer; julle is enige tyd weer welkom!
Vriendelike groete en Voorspoed
Cummings Guesthouse
Christa D - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Trudie S - Okt 2016
Algehele gradering
Sonder probleme, rustig.
Eduan H - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig en baie persoonlik.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Baie Dankie vir julle goeie terugvoer. Ons ontvang julle graag weer in Wellington.
Groete
Cummings Guesthouse
Louise K - Jul 2016
Algehele gradering
Cummings Gastehuis voel soos jou eie huis in 'n ander dorp!
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie Louise, vir die ondersteuning. Ons ontvang jul graag weer in Wellington. Seën groete, Cummings Guesthouse.
Charles U - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gasvry.
Guillaume M - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie Elize.
Kom kuier gerus weer in Wellington. Ons ontvang jul graag weer.
Groete
Cummings Guesthouse
Janu M - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig, rustig en baie gerieflik. Heerlike, huislike kuieratmosfeer.
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie Christa,
Julle is altyd baie welkom in Wellington. Ons ontvang jul graag weer en dankie dat julle so oulik was om julle sommer self in te boek.
Puik gaste gewees.
Groete,
Cummings Guesthouse
Sonja V - Sep 2015
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus en aangenaam!
Cummings Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die kuier in Wellington. Ons ontvang jul graag weer hier.
Groete uit 'n pragtige Boland.
Marice M - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lize D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike diens - Jackie was uitstekend!
Piet M - Des 2014
Algehele gradering
Net een nag oorgeslaap en dit was heerlik.
Cheryl B - Aug 2014
Algehele gradering
Baie gemaklik en in 'n rustige omgewing!
Frans G - Jan 2014
Algehele gradering
Goed!
George A - Aug 2014
Algehele gradering
Baie lekke!
Raffi S - Apr 2013
Algehele gradering
Room was sufficient for our 1 night stay requirements.
Lees meer- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cummingsstraat 20, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang