Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cummings Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cummingsstraat 20, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Cummings Guesthouse is in die hartjie van die skilderagtige Wynlande geleë en is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers, avonturiers en gesinne. Die kamers beskik oor moderne geriewe, soos lugversorging en gratis WiFi. Daar is 'n swembad en swemhanddoeke word voorsien.

Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien en daar is ook koffie- en teegeriewe. Elke kamer spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vir ekstra gerief het elkeen van die selfsorgkamers 'n kombuisie, basiese kooktoebehore en 'n mikrogolfoond.

Gaste kan 'n verskeidenheid DStv-kanale, yskassies, ketels en haardroërs wat in die kamers is, geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en elke kamer het 'n aangewese parkeerplek.

Braaigeriewe en noodsaaklikhede soos 'n tang en braairoosters word voorsien. Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 09:00 bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Keano H
5.0
Baie lekker. Ek het lekker gebly. Ek het lekker warm geslaap in die koue van Wellington.
Aug 2024
Ja A D
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies, vriendelik. Ons het baie lekker gebly en die gastehuis is goed geleë.
Jun 2024
Jacqueline V
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke! Baie lekker. Lekker sentraal.
Apr 2024
Sjaan V
Saam met vriende
5.0
Absoluut perfek. Ongelooflik lekker, veilig en baie netjies. Die gasvrou is die beste en sy is regtig "hands on" met alles. Die staf is baie vriendeli...
Sien meer
Jan 2024
Danie P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens! Baie aangename personeel. Sterk aan te beveel!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cummingsstraat 20, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cummings Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cummingsstraat 20, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNWU1YmM5LTg2ZTgtNDFhOS1iNDZiLTZkNDk2YjU3ZWZmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 1) 64 5 1 5 20 Cummings Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.640101 19.014963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang