Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cunningham Cottage

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Alida L
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Sentraal geleë, gesellige atmosfeer. Wat vir my spesiaal was, was die Panado en Strepsil wat in die badkamer is met kamerjasse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cunningham Cottage
Dankie Alida. Kom gerus weer. Dit was lekker om jou hier by ons te he. Groete Gert & Bernice

Elrena S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekend. Pragtige fasiliteit, skoon, vriendelike gashere en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Huis weg van die huis. Wat 'n aangename verrassing! Ek moes vir 2 aande oorbly vir werk, en Cunningham Cottage het plek gehad. Ek ry gewoonlik deur Kuruman, en slaap nie oor nie, maar die keer moes ek. Ek het dus geen verwysing gehad van goeie plekke nie, en die website se reviews het baie gehelp op te kies. Cunningham se eienaars woon op perseel en is onmiddelik beskikbaar vir advies, ens. Die kamer was ruim, skoon, met alles wat nodig is. Ontbyt is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cunningham Cottage
Dankie Herman. Slaap gerus weer oor, moet nie deur ry nie. Groete Gert en Bernice

Alex F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wonderful, warm and welcoming. Cunningham Cottage is a real oasis for travellers - comfy night's sleep, delicious breakfast. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cunningham Cottage
Thanks Alexandra. You are always welcome here. Hope to see you again. Gert & Bernice

Anna H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Gasvry, netheid, kos en ontvangs puik. Sal weer terug kom en daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cunningham Cottage
Thanks Anna. Please stay over again. Gert & Bernice

Liezell Z
1 nag
5.0
Jul 2022

Wat 'n aangename verrassing in die Kalahari! Ons was 'n groep van 9 mense wat oornag het by Cunningham Cottages. Die egpaar het ons vriendelik ontmoet, die kamers was perfek en uiters netjies, die ontbyt die volgende oggend was smaaklik. Ons was ook aangenaam verras om te sien daar is 'n koffieroostery in die koffieshop waar ons die ontbyt genuttig het. Ons sal definitief weer by Cunningham Cottages oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cunningham Cottage
Dankie Liezell. Lekker groep om as gaste te he. Kom gerus weer. Ek glo die koffie het dit gemaak. Groete Gert en Bernice

Johann P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Gasvryheid ongekend. Het my bygestaan met vervoer na en van die aand se resturant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cunningham Cottage
Alles n plesier. Mooi bly!! Groete Gert & Bernice.

Johann P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Gasvry en behulpsaam met alles! Gert het sy motor vir my geleen om daar naby te gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cunningham Cottage
Was n plesier Johann. Dankie vir die oorbly. Groete Gert & Bernice

Coenraad D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Baie goeie opsie. Eienaars van die gastehuis gaan uit hulle pad om seker te maak alles was perfek. Baie netjiese kamers en ontbyt was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Cunningham Cottage
Dankie Coenraad. Kom gerus weer. Groete Gert en Bernice

Debbie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

A very pleasant and comfortable stay. Nicely decorated, very clean, pretty garden, great breakfast served and hosts were very friendly. Extra touches like sherry and chocolates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gert
Cunningham Cottage
Thanks Debbie. Please stay over again. Gert & Bernice

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cunninghamstraat 24, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5OTQxZjg2LTM1ZjYtNGI5MC1iYzhlLWJhNWI0YjQwOWI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 24 Cunningham Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.455160004428 23.43687415123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang