Cura Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johan P - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Derek C - Mrt 2023
Algehele gradering
Sal nooit weer hier oornag nie!
Lees meerCura Lodge se terugvoer
Liewe Derick,
Baie jammer dat jy n onaangename ervaring by Cura Lodge gehad het. Ons wil jou net meedeel dat die vorige bestuurderes bedrog gepleeg het en oornag weg is. Petru het vinnig as temp ingekom en ons het net seker gemaak van die betalings aangesien sy niks daarvan geweet het nie.
Oor die linne wat nog nie in die linne kas weg gepak was nie, vra sy groot onverskoning want die eienaares het terug gekom van Colesberg af om al die linne oor te was , vanwee die vorige bestuur en sy het jou glo onverskoning gevra en verneem dat die verskoning aanvaar was. Ons het nie n verklaring oor die warm water nie want die kamer het sy eie geyser en ons het dit nou weer getoets en die water is vuur warm.
Wat die swartsakke aan betref, die munisipale fullis verwydering het heeltemal ineen gestort hier by ons en ons het die sakke ingebring om dit die volgende oggend privaat te verwyder aangesien die honde die verskeer deur die nag.
Die stoel wat in die swembad gewaai het was weens n verskriklike storm wat ons vroeer die dag gehad het en die tuin jong het dit die volgende dag verwyder, weereens groot onverskoning daaroor. Ons vra ook onverskoning dat julle vir Petru in haar nagklere gesien het toe sy die hekke gaan oopsluit het, maar sy moes vroeg vir die werkers oopsluit.
Ons wil ook net graag onder julle aandag bring dat ons wel nou n nuwe bevoegdigde bestuurderes aangestel het wat baie bekwaam is.
Ons vra weereens groot onverskoning vir julle ongerief.
Groete
Cura Lodge
Mara S - Des 2022
Algehele gradering
Mense het geraas tot na 2:00. Klink of hulle in dieselfde kamer as ons was.
Klaas C - Feb 2022
Algehele gradering
Ek het 2 nagte by Cura Lodge oorgeslaap op die 14 de Feb en die 27ste Feb.
Lees meerCura Lodge se terugvoer
Goeie dag Claas en Sarie
Ek is jammer dat jul ongelukkig was met die verblyf by cura Lodge
Ek het goed gedink om jul kamer te skuif na kamer 6 omrede dit meer gemaklik sou wees met jul hond.
Dit was n paar warm dae in Bloemfontein, ons gebruik ongelukkig nie die aircons tydens Covid tydperk nie vir ons gaste se eie gesondheids risiko.
Die waterdruk in Bloemfontein was en is steeds baie laag maar ons kon dit vir jul uitsorteer.
Ek was nie bewus dat jul gesukkel het met die deur slotte nie, die skuifdeur se slot is op n ongemaklikke plek maar ek het nou ook gaan loer en kon nie fout vind met die sluit daarvan nie.
Weereens jammer oor die ongemak, en dankie vir die terugvoering ons wardeer enige insette , sleg of goed, sodoende kan ons opskerp waar ons moet om ons gaste almal n waardevolle oorbly te waarborg.
Heleen V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie onprofessioneel.
Annamarie N - Jul 2019
Algehele gradering
Die eienaars is baie professioneel en verwelkomend.
Lees meerTania P - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklike verblyf.
Jeannette B - Des 2019
Algehele gradering
Pleasant, very friendly and accommodating.
Zelda L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik, goeie diens ontvang.
Philip S - Apr 2019
Algehele gradering
Nice room.
Laetitia M - Sep 2019
Algehele gradering
Goed geslaap.
Joeninne J - Sep 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Antonio R - Jul 2018
Algehele gradering
Sal weer van Cura Lodge gebruik maak.Dankie vir julle goeie diens.
Cura Lodge se terugvoer
Baie Dankie Antonio.
Kom gerus weer.
Karin B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie goeie, vriendelike diens en netjies.
Delon V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en het al klaar vir vriende aanbeveel! Nice.
Cura Lodge se terugvoer
Hi Delon
Baie dankie, ek is so bly jul het dit geniet. Ons gaste is baie spesiaal vir ons, en sal altyd net die beste ontvang, sien jul weer. Groete, Suzie.
Taina D - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
Kobus E - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik, baie vriendelike personeel.
Cura Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons is altyd tot jul diens.
Sandri V - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie keuse.
Cura Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer. Julle is baie welkom.
Karien B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, skoon en netjies.
Anel L - Sep 2018
Algehele gradering
Geen aircon.
Elize V - Jan 2017
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar bespreek.
Natasja P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Belinda T - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek vir oornag met kinders.
Cura Lodge se terugvoer
Baie dankie, altyd welkom.
Ludo B - Jul 2017
Algehele gradering
'n Aangename oornag verblyf.
Chantal B - Jan 2017
Algehele gradering
Was gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.
Lees meerJurie J - Sep 2016
Algehele gradering
Perfekte Bloemfontein-oornagplek!
Jurie J - Jul 2016
Algehele gradering
Perfekte oornagplek, alles wat jy nodig het is daar!
Santie V - Jul 2016
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Venetia H - Okt 2016
Algehele gradering
Nie tevrede nie!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Not satisfied!
We arrived after 8 long hours on the road and we were not warmly welcomed as promised by the overview. Our booking was for a Standard Double Room, but it felt like we were squeezed into a Family Room where renovations had recently been done. At 23:00 young people in the room next door made a huge noise and it sounded like someone was walking on the roof! The fan in our room was not sufficient for the hot Bloemfonteint weather. All in all it was not a nice experience. We won't be staying there again and would also not recommend it to anyone.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pellissier-rylaan 128, Pellissier, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang