Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Curiocity Cape Town

  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 153, Groenpunt, Kaapstad, 4005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Curiocity Kaapstad is 'n drieverdiepinggebou in die hartjie van Groenpunt. Dit is sentraal geleë en handgemaak van bo tot onder in Curiocity se kenmerkende styl. Deur samewerking met van Suid-Afrika se voorste plaaslike ontwerpers, bied Curiocity Cape Town 'n gesofistikeerde ontwerp-geleide hibriede hotel wat vir die moderne reisiger gebou is.

Gerieflike verblyf word gebied in 19 kamers, wat bestaan uit Familiesuites, Premium Deluxe Suites en Premium Private Suites. Elke suite beskik oor 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuisie. Sommige kamers het privaat balkonne om die uitsig te geniet.

Die hotel bied 'n swembad, buitelug-sitkamer en 'n kafee op die perseel, asook gratis WiFi.

Curiocity is 'n netwerk van Afrika-ontwerphotelle wat bekostigbare akkommodasie bied vir alle soorte reisigers, of dit nou alleen vlieg, in 'n groep reis, die wêreldreisiger of die plaaslike besoeker.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Curiocity Cape Town
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Robynne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 153, Groenpunt, Kaapstad, 4005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Curiocity Cape Town het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 153, Groenpunt, Kaapstad, 4005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa47f2914646ee433c4f0822a2d357a202b678ffd4fae5bbb49ec32a36614653c1fad20c0c310eb6751be70e78bf9294e6f6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 153 Main Road Green Point 4005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.907820940289 18.406397675463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang