Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Curiocity Joburg

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Judith S
Kort verblyf
4.4
Feb 2022

Had a pleasant stay. The front desk people very friendly and helpful. Enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kumie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ervaar die hart van Johannesburg. Mens kan die kleur en geur van Suid-Afrika en Johannesburg in 'n veilige en vriendelike omgewing ervaar. Jy leef op straatvlak met genoeg veiligheid en gemak. 'n Onverwagte bonus is eklektiese kunstige skilderye en objekte wat nie net jou aandag trek nie, maar ook mens laat dink. Die ligging is uitstekend en omring van interessante restaurante met 'n verskeidenheid van kos en lewendige vermaak. Selfs die DJ's wat musiek speel op die perseel oor naweke bring 'n interessante verskeidenheid van moderne musiek wat selfs die ouer persoon kan geniet. Die personeel hou by die reëls van geen geraas na 22:00 en sorteer probleme vinnig uit. Die geriewe is basies, soos wat mens van rugsaklosies verwag, maar die perseel word skoon en netjies gehou. Selfs die ander besoekers was vriendelik, want die omgewing skep 'n gevoel van veiligheid met aan diens sekuriteit binne en buite vir die hele blok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokukhanya J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2021

Lovely. Curiocity is such a great place to meet new people and enjoy yourself in general.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robynne
Curiocity Joburg
Thanks for choosing to stay with us! We do hope to host you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Robynne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R528
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R528
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fox-straat 302, Jeppestown, Johannesburg, 2094, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA830ab44e8abf67c01df76361e756abf5b897031db279d113cf23343e14bf439ad933a5a7bc8b5a96e84f2ba34cefedd317c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R528 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 302 Fox Street Jeppestown 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.203985845866 28.061410588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang