Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Curry's Post Bed and Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Curry's Post Bed and Breakfast
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Richard O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard O

Baie lekker en stil ligging. Lekker ontbyt en rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Curry's Post Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Richard.

Thank you for your kind review. You were a pleasure to host.

Kind Regards,
Johan

Curry's Post Bed and Breakfast
Ndumiso Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndumiso Z

Beautiful.

The experience was pure bliss.

Curry's Post Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Ndumiso

Thank you so much for your review. We're delighted that you enjoyed your time with us so much. I hope we get to host you again in the future.

Kind Regards,
Johan

Curry's Post Bed and Breakfast
Estie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie R

Die uitsig is absoluut onverbeterlik! Baie gerieflike kamer wat goed ingerig is.

Ons het baie lekker gebly, heerlik geslaap en lekker ontbyt gehad.

Curry's Post Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie vir jou resensie van ons eiendom.

Ek is bly dat jy tevrede was met die kamer en dat jy die uitsigte geniet het.

Groete,
Johan

Curry's Post Bed and Breakfast
Jonathan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Peaceful and lovely.

Stay was excellent and enjoyed the views.

Curry's Post Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Jonathan

Thank you for your review of our property. I'm glad that you found your stay to be of good value. I hope that we get to host you again in the future.

Kind Regards,
Johan

Curry's Post Bed and Breakfast
Malinda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Aangenaam, mooi natuurskoon en pragtige perseel.

Hier voel mens so deel van die natuur, pragtige uitsig, goed versorgde perseel met kwaliteit afwerking. Lekker kuier sitkamer met heerlike ontbyt. Beddens goeie kwaliteit. Ons het heerlik daar gebly.

Kosie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie S

Gerieflik en netjies.

Die rustige omgewing is ideaal vir ń wegbreek van die alledaagse gejaag.

Tanya D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Peaceful.

Great location, great breakfast, great view.

Karen D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Karen D

Terrible.

Got to the room and was overwhelmed by an extremely strong smell, like toilet spray. It was so bad that my chest closed up and I had to sit outside. It was like they were trying to mask a bad smell. Opened both doors for half an hour hoping it would blow away, but no such luck. Our "garden view" was a carpet lying in a pool of stagnant water with mozzies flying around. There were steps surrounded by weeds, leading up to jojo tanks. Also a fire extinguisher lying outside. We packed up and left. Spent about 45 minutes there. I hope that we can be refunded as we had to pay for other accommodation. I have photos as proof of the dirt. Unfortunately cannot record a smell.

Anny B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anny B

Heerlik!

Uitstekende diens en ligging. Eenhede is skoon en netjies.

Eben V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V

Uitstekende oornagplek!

Ek en 'n vriend was in die omgewing vir 'n troue, en was aangenaam verras met die fasiliteite by Curry's Post B&B. Sal beslis weer daar kan oornag as ek weer in die omgewing moet wees. Die uitsig was wonderlik, en die ontbyt was heerlik! Ons was baie vriendelik ontvang, en het onmiddellik tuis gevoel. Net by die hek uit is die Terbodore Coffee Roasters, 'n goeie aantrekking.

Kylie F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kylie F

Uitstekend!

Dit was 'n ongelooflike lekker blyplek en definitief een om te onthou! Sal dit aanbeveel 100%.

Claudia F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia F

Lovely place with a beautiful view.

Great B&B - clean, spacious and great views.

Curry's Post Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for your kind words, Claudia.

Curry's Post Bed and Breakfast
Pieter S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Die rustigheid en uitsig is ongelooflik.

Hulle het eers onlangs hul deure oopgemaak en gaan die juweel van die Midlands Meander word. Die rustgheid en natuurskoon is ongelooflik.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Curry's Post, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3XvogoP9iOdDFRWlrC6xxFHbVimyk5XOVehC73idHkwrUGUNcl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Curry’s Post Road Curry's Post 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.361520493505 30.151584673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang