Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Curry's Post Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Curry's Post, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Curry's Post Bed and Breakfast bied gereiflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis in Curry's Post, 30 minute se ry vanaf die Karkloof Natuurreservaat. Doendinge by die natuurreservaat sluit in voetslaanpaaie, fietsry, perdry in die berg en Zip-line by Karkloof Canopy Toere. Die ligging is ideaal om die Midlands Meander en alles wat dit bied te verken.

Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers elk met 'n badkamer met 'n instapstort, privaat stoep en sitarea. Elke kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, elektriese kombers, hipo-allergiese kussings, badhanddoeke, 'n haardroër, klerekas, lugversorging, verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre gebottelde water. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar en 'n wasgoeddiens kan gereël word teen ekstra koste. 'n Volledige Engelse ontbyt met 'n vegetariese opsie word daagliks tussen 07:30 en 10:00 bedien. Wegneemspek-en -eierrolletjies is op versoek beskikbaar 12 ure voor ontbyt.

Die gastehuis het heelwat parkeerplek, privaat inklok en 'n sekuriteitsdepositoboks. Die terras het buitelugmeubels en braaigeriewe en is omring met rustige tuine, prentjiemooi berg-uisigte en 'n oorvloed voëllewe. Curry's Post is 'n skilderagtige omgewing in die hartjie van die Midland Meander tussen Mooirivier en Howick. Gaste kan die Nelson Mandela Capture Site besoek wat 18,3 km vanaf die gastehuis is.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Richard O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en stil ligging. Lekker ontbyt en rustige atmosfeer. Sien sterre.
Mrt 2024
Ndumiso Z
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. The experience was pure bliss.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Estie R
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig is absoluut onverbeterlik! Baie gerieflike kamer wat goed ingerig is. Ons het baie lekker gebly, heerlik geslaap en lekker ontbyt gehad.
Jan 2024
Malinda D
Saam met lewensmaat
4.8
Aangenaam, mooi natuurskoon en pragtige perseel. Hier voel mens so deel van die natuur, pragtige uitsig, goed versorgde perseel met kwaliteit afwerkin...
Sien meer
Mrt 2023
Jonathan S
Gesin met klein kinders
4.2
Peaceful and lovely. Stay was excellent and enjoyed the views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Curry's Post-weg, Curry's Post, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Curry's Post Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Curry's Post, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3XvogoP9iOdDFRWlrC6xxFHbVimyk5XOVehC73idHkwrUGUNcl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Curry’s Post Road Curry's Post 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.361520493505 30.151584673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang