Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cussonia Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Cussonia Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andrea E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E

Beautiful cottage, with a lot of attention to detail. We've enjoyed our stay.

See stars.

Chris V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Rustig, stil, mooi, ontspannend.

Groot, gerieflike huis, pragtige tuin. Ideale plek vir 'niks-doen' en ontspan.

Rian B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B

Rustigheid, met besondese uitsig.

Daar is geen WiFi of TV nie. Gun jou die kans om regtig te kuier, hetsy om die braaivleisvuur of voor die kaggel. Vroegogggend koffie met 'n uitsig oor die vallei en Haenertsburg. Regtif die plek om te wees as jy net wil rus en batterye herlaai.

Emmerentia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia D

"Hidden gem".

Mooi uitsig oor plantasies, gemaklike verblyf, lekker rustyd saam met vriendinne. Mens moet op plekke mooi ry op die pad tussen die dorp en die cottage, veral met 'n gewone kar. Ons het dit vreeslik geniet om buite te sit en kyk hoe ape van een boom na die ander spring. Maar wat ons stoutste verwagtinge oortref het, was Samuel en Maggie se ongelooflike vriendelike diens. Samuel maak elke oggend en aand seker dat ons genoeg warm water het en Maggie kom elke oggend skottelgoed was. Ons het dit nie verwag nie en dit was baie lekker. Baie dankie aan die hele span.

Vanaf
Vanaf R1 597
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 597
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheerioweg, 10 km vanaf Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0416a99b15cf6e255869a9c60652e999070d60b2fdda1aa72952e3bbf68a12a11d0c829da0c2a729e6a87e92ae685b10612d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 597 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Cheerio Road 10 km from Haenertsburg 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.891004787291 29.941781548965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang