Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CView

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Mirriam Lindiwe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sea view is the best. I will book CView anytime, very nice place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

We had a lovely 11 days at Cview with spectacular sea views from the balcony. Cview is a very comfortable unit, provided excellent communication and was available at all times for any questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thesna B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Rus, vrede, ongelooflike uitsig. Verblyf self was heerlik, kompleks net baie besig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die see uitsig is definitief die moeite werd. Ons het heerlik gebly, die woonstel lyk net soos die foto's, die see uitsig is ongelooflik. Ongelukkig is die blok 'shacks' regs van die kompleks op pad na die ingang nie lekker nie, maar sodra jy in is, voel jy veilig en jy bly lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Best week ever! We had an awesome time. To see the sunset and sunrise from the balcony was so stunning. Thank you for your beautiful apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanaa Jaouad E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Nice stay. Nicely decorated, real sea view. All accommodation, with heater because it was cold. Close to restaurant. Safe in guarded estate. Easy check-in and check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilhaam C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Okt 2024

Pleasant and immaculate views. The view was amazing from our balcony. A very pleasant stay. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Birnita Horing B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2024

Dis net iets besonders. Fantasmagories. Dis altyd lekker om by CView te bly. Voel soos 'n 2de tuiste.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadine V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Des 2024

Ligging nie ideaal. Ligging nie ideaal. Moet verby plakkersarea ry na die ingang. Moet ook deur 2 hekke ry met toegangskodes in en uit. Beddegoed en kussings glad nie op standaard. Papierdun duvetinner op hoofslaapkamer se bed. Knus beddegoed is altyd lekker. Kan beslis 'n kingsize insit. Drein was geblok in wasbak van hoofslaapkamer. Koffie, tee en suiker was leeg. Sal lekker wees met 'n melkie in die yskas as mens laat aand aankom en 'n koffie kan geniet. Baie mooi uitsig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.4
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32354c47e158cc5251035d9cb59540ed7af8b492a67208ecdb6a7bc1dc6a8cfa11f49462b0b972547833d1695c09263af293?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.436488132592 19.215236782278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang