Cwebile Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooihoek-weg 1140, Ntabamoya Wildreservaat, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cwebile Guest House is op 'n privaat wildreservaat, 10 km buite Winterton. Die reservaat bied 'n stil omgewing en 'n groot verskeidenheid wild soos sebras, kameelperde, vlakvarke, koedoes, impalas, blesbokke, asook verskeie voëlspesies.
Verblyf is beskikbaar in 2 mooi slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Gaste het ook toegang tot 2 balkonne, 2 sitareas waarvan 1 'n platskerm-TV met Netflix het, gratis WiFi, Nespresso-koffiestasies, 'n stylvolle eetarea, 'n boma, braaigeriewe en 'n daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Mooihoek-weg 1140, Ntabamoya Wildreservaat, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooihoek-weg 1140, Ntabamoya Wildreservaat, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang