Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cwtch Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kambergweg, Plaas 1270, Erfdeel 327, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cwtch Cottage, geleë in Rosetta in die keurige KwaZulu-Natalse Middellande, bied die perfekte wegbreek met selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir 'n rustige naweekwegbreek, 'n lang verblyf of 'n werkende toevlugsoord. Gaste kan asemrowende uitsigte oor die omliggende plaasgrond en die Mooirivier geniet.

Dié ruim kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die slaapkamer het ook 'n privaat balkon, perfek om jou oggendkoffie te geniet of te ontspan met 'n skemerkelkie. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentrale etenstafel. Die sitkamer bied oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV met DStv, met toegang tot gratis WiFi. Gratis parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir gaste.

Buite het die patio 'n braai-area, 'n ideale plek om te ontspan en die eiendom se rustigheid te geniet. Die kothuis is ook gerieflik geleë naby Marrakesh Cheese Farm, Scarecrows Gifts and Antiques, en The Wine Cellar, wat 'n verskeidenheid kwaliteit wyne bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Kambergweg, Plaas 1270, Erfdeel 327, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kambergweg, Plaas 1270, Erfdeel 327, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90914db0cd5996e13f263354a542f64d7be34861751f0cca58829938a707c5709683cc9100bd675ff352395f135a07cd1c68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) Kamberg Road Farm 1270, Portion 327 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.302448639266 29.967626621865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang