Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cybelle Beach House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ronel W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig, mooi, gasvrye gasheer, netjies, skoon, veilig. Dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roseline L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing more than expected, only problem there was no braai facility. Our stay was amazing, really enjoyed everything, convenient, central, easy access to malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlik gekuier, baie naby aan alles in en om die Kaap. Pragtig toegeruste huis met meer as normaal. Heerlike stil en veilige blyplek teenaan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Really enjoyable. Excellent location. Spacious and comfortable living with fantastic panoramic views. Location to the beach was fantastic and had great security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Baie lekker plek en fantastiese uitsig oor die see en Tafelberg. Die plekkie is baie mooi en die 3 kamers bied keuses aan. Die boonste verdieping bied ook 'n mooi uitsig op Tafelberg en die see, veral as jy moet werk maak dit jou lewe so effe makliker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Daai view! Amazing. Kos vir die siel. Cybelle Beach House het al ons verwagtinge oorskry! Alles tot jou beskikking wat jy sal nodig hê. En die view is onvergeetlik. Sal die plek ongetwyfeld vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Cybelle Beach House
Baie dankie Annette, ons sien uit om julle weer daar te verwelkom.

Lyndall H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2021

It was very comfortable for a family visit. The views are spectacular. Access to the beach is easy. The accommodation was very comfortable. I was appreciative of the help I got from the owner's sister when I didn't get responses from the agency.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman F
Lang verblyf
5.0
Nov 2020

Hemel op aarde. Cybelle is baie netjies en ruim met pragtige uitsig op strand en Tafelberg. Die strand is 1 minuut se stap weg en baie veilig met sekuriteit. Alles wat jy sal benodig is in die woonstel en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Cybelle Beach House
Baie dankie Herman, ons sien uit om julle weer daar te huisves.

Anri D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2019

Sentraal geleë, veilig, netjies. Die eenheid is sentraal geleë, netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig en in 'n veiligheidskompleks geleë. Maklike toegang na alle paaie, naby supermarkte, restaurante en die strand. Ons het die Kaap in die winter besoek, dit was koud en nat, dus was ons meestal binnenshuis of het die Kaap verken. Ek sal Cybelle Beach House met 'n geruste gemoed aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2019

Regte strandhuisgevoel met pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly in Cybelle beach house! Die beddens was goed en saam met die geluid van die see in die agtergrond het ons heerlik geslaap. Die huis is ruim, netjies en baie kompleet ingerig. Praktiese probleempies wat ons teengekom het is vinnig opgelos deur die eienaar. Ons het soms bietjie gesukkel om gaste deur sekuriteit te kry. Sou makliker gewees het as sekuriteit ons direk kon kontak. Een ander ding wat ons gemis het, was tuinmeubels in die tuin en op die balkon. Maar verder kan ons die huis by almal wat bietjie wil uitrus by die see van harte aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 185
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 185
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cybelle Close 12, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3m4wbcnn9sLJLyv6zAtXa6BgC8qUfZMgvNrrhLCnlO4Zg84CLH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 185 per nag (plek vir 7) 16 5 1 5 12 Cybelle Close Woodbridge Island 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -33.881754878112 18.488064408302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang