Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cybelle Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Cybelle Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronel W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Rustig, mooi, gasvrye gasheer, netjies, skoon, veilig.

Dit was heerlik!

Roseline L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roseline L

Amazing more than expected, only problem there was no braai facility.

Our stay was amazing, really enjoyed everything, convenient, central, easy access to malls.

Dries B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B

Heerlik gekuier, baie naby aan alles in en om die Kaap.

Pragtig toegeruste huis met meer as normaal. Heerlike stil en veilige blyplek teenaan die see.

Brendon S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon S

Really enjoyable.

Excellent location. Spacious and comfortable living with fantastic panoramic views. Location to the beach was fantastic and had great security.

Hendrik A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A

Baie lekker plek en fantastiese uitsig oor die see en Tafelberg.

Die plekkie is baie mooi en die 3 kamers bied keuses aan. Die boonste verdieping bied ook 'n mooi uitsig op Tafelberg en die see, veral as jy moet werk maak dit jou lewe so effe makliker.

Annette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Daai view! Amazing. Kos vir die siel.

Cybelle Beach House het al ons verwagtinge oorskry! Alles tot jou beskikking wat jy sal nodig hê. En die view is onvergeetlik. Sal die plek ongetwyfeld vir almal aanbeveel!

Cybelle Beach House se terugvoer

Baie dankie Annette, ons sien uit om julle weer daar te verwelkom.

Cybelle Beach House
Lyndall H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndall H

It was very comfortable for a family visit.

The views are spectacular. Access to the beach is easy. The accommodation was very comfortable. I was appreciative of the help I got from the owner's sister when I didn't get responses from the agency.

Herman F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F

Hemel op aarde.

Cybelle is baie netjies en ruim met pragtige uitsig op strand en Tafelberg. Die strand is 1 minuut se stap weg en baie veilig met sekuriteit. Alles wat jy sal benodig is in die woonstel en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorbly.

Cybelle Beach House se terugvoer

Baie dankie Herman, ons sien uit om julle weer daar te huisves.

Cybelle Beach House
Anri D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri D

Sentraal geleë, veilig, netjies.

Die eenheid is sentraal geleë, netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig en in 'n veiligheidskompleks geleë. Maklike toegang na alle paaie, naby supermarkte, restaurante en die strand. Ons het die Kaap in die winter besoek, dit was koud en nat, dus was ons meestal binnenshuis of het die Kaap verken. Ek sal Cybelle Beach House met 'n geruste gemoed aanbeveel.

Maryke V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Regte strandhuisgevoel met pragtige uitsig!

Ons het heerlik gebly in Cybelle beach house! Die beddens was goed en saam met die geluid van die see in die agtergrond het ons heerlik geslaap. Die huis is ruim, netjies en baie kompleet ingerig. Praktiese probleempies wat ons teengekom het is vinnig opgelos deur die eienaar. Ons het soms bietjie gesukkel om gaste deur sekuriteit te kry. Sou makliker gewees het as sekuriteit ons direk kon kontak. Een ander ding wat ons gemis het, was tuinmeubels in die tuin en op die balkon. Maar verder kan ons die huis by almal wat bietjie wil uitrus by die see van harte aanbeveel!

Kaylyn N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylyn N

We had a lovely stay. Magdalene was a great host. Thank you!

Our stay at Cybelle Beach House was a pleasant stay. Magdalene was always courteous to us. The neighbours however aren't very child friendly and with my children being so young it was difficult to keep them quiet all the time. But other then that, our stay was one of a kind. Thank you to Magdalene and her husband. It was a home away from home!

Michael O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

Breathtaking views and everything you need to cook a fine meal, eat it in front of the great view and collapse into comfortable beds for a nice nights sleep after exploring Cape Town.

We really enjoyed our stay at the Cybelle Beach House. We would stay again when coming to Cape Town and will recommend it to all our friends. Our two small children loved the space and garden for running around. We were all able to sleep in one room together thanks to the great layout. I was able to cook great meals with the well stocked kitchen. Only the blender didn't work for smoothies, but hey can't have everything. Fantastic, comfortable, friendly, safe, well stocked, and roomy home away from home with the incredible view and almost immediate access to the beach. Woodbridge Island is a great spot to explore Cape Town and the extended outlying areas. Will definitely return. Thanks for a wonderful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende uitsigte en alles wat jy nodig het om 'n lekker ete te kook, eet dit voor die uitsig en val in gemaklike beddens in vir 'n lekker nag se slaap nadat jy Kaapstad verken het.

Ons het ons verblyf by die Cybelle Beach House baie geniet. Ons sal weer hier bly as ons Kaapstad toe kom en sal dit aan al ons vriende aanbeveel. Ons twee klein kinders het die ruimte en tuin geniet om rond te loop. Ons kon almal in een kamer bymekaar slaap, danksy die groot uitleg. Ek kon groot maaltye kook met die goed toegeruste kombuis. Die blender het nie goed vir smoothies gewerk nie, maar hey, jy kan nie alles hê nie. Fantasties, gemaklik, vriendelik, veilig, goed toegerus, en ruim huis weg van die huis met die ongelooflike uitsig en byna onmiddellike toegang tot die strand. Woodbridge Island is 'n uitstekende plek om Kaapstad en die verlengde afgeleë gebiede te verken. Sal beslis terugkeer. Dankie vir wonderlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louise K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Excellent accommodation.

Clean and spacious with an excellent view and easy access to the beach.

Karine A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karine A

Dit was heerlik! Baie dankie!

Die huis se ligging is ideaal! Ons week se verblyf was ongelooflik in hierdie gemaklike huis. Baie dankie vir die reëlings. Als het glad verloop, en ons het heerlik gekuier. Sal dit definitief vir 'n volgende besoek oorweeg!

Linus S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linus S

Ongelooflike uitsig en ligging! Superskoon! Ligging! Vriendelike diens!

Die eienaars het my vooraf gekontak met al die besonderhede. Die agent wat vir ons die sleutel gegee het, was baie hulpvaardig en vriendelik. Die eienaars het ons self ook weer geskakel om te hoor of alles in order is. Verblyf is super netjies! Die uitsig is ongelooflik! Ligging is perfek!! 10 minute na Canal Walk, 25 minute na die Tafelberg Kabelkarretjies (in oggendverkeer!); 25 minute na Durbanville Hills Wynplaas! Waterfront is 15 minute se ry! Woolies Foods 5 minute ver. Kompleks se sekuriteit is uitstaande! Eenheid het ook sy eie alarm. Gratis Wi-Fi was bonus!

Wilma D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma D

Gemaklike, ruim huis naby see met pragtige uitsig.

Die ruim huis met moderne meubels en 'n pragtige uitsig op die see en Tafelberg is aan te beveel vir 'n wegbreek en om te 'recharge'. Dit is baie gerieflik geleë en binne stapafstand van restaurante. Flieks, winkelsentrums en ander strande is baie naby. Ons was 5 volwassenes en die feit dat daar 3 toilette, 2 storte en 'n bad is, help baie. Die huis is goed toegerus en het selfs bordspeletjies wat volwassenes ook kan geniet. Dit is omtrent 2 minute se stap na die strand toe. Die eienaars was baie behulpsaam met navrae.

Vanaf
Vanaf R2 185
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 185
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cybelle Close 12, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3m4wbcnn9sLJLyv6zAtXa6BgC8qUfZMgvNrrhLCnlO4Zg84CLH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 185 per nag (plek vir 7) 16 5 1 5 12 Cybelle Close Woodbridge Island 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -33.881754878112 18.488064408302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang