Cybelle Beach House
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cybelle Close 12, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 185 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Cybelle Beach House is in die Woodbridge Island Sekuriteitslandgoed geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike seefront strandhuis, met direkte toegang tot die strand. Die huis kyk uit oor die Dieprivierstrandmeer wat 'n gewilde voëlkykplek is.
Die huis is kindervriendelik en beskik oor 3 slaapkamers. Onder is 2 slaapkamers met toegang tot die tuin. 1 slaapkamer het 'n enkel-uittrekbed asook 'n dubbelbed met toegang tot 'n badkamer met bad, wasbak en 'n toilet. Die ander groot slaapkamer het 'n dubbelbed en is en suite met 'n stort, toilet en badkamer. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer maak oop op 'n balkon met uitsigte oor die see.
Die vakansiehuis beskik oor 'n kombuis en eetarea op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster, en 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Langs die kombuis is 'n binnehof met 'n gasbraai-fasiliteit.
Die trap in 'n dubbelvolume lei na die sitkamer/eetkamer op die eerste verdieping met balkon wat uitkyk oor Kaapstad en Tafelbaai. Hier het jy toegang tot DSTV met gemaklike leerbanke.
Die huis beskik oor 'n privaat tuin wat aan die duin aan die seefront grens. Daar is ook 'n toegangstuin langs die toesluitmotorhuis en 'n aangewese parkeerplek vir gaste. Gaste het toegang tot 1 van die nabygeleë gemeenskaplike swembaddens op die landgoed. Die landgoed is ideaal geleë naby restaurante, 'n fietspaadjie wat tot by Bloubergstrand en Melkbosstrand in die noorde loop, en die SSK in die suide. Die MyCiTi-busstasie word naby die landgoed gevind. Die strand is gewild vir branderplankry en vlieërbranderry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Cybelle Close 12, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cybelle Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Woodbridge Island Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cybelle Close 12, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang