Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycad Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Esther M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Amazing! Incredible! Out of this world! My stay was incredible! OMG! I finally found the Limpopo jewel that's been missing on my crown! Cycad Guest House is a real gem. Their attention to every detail is impeccable. This is a perfect home away from home. All their staff members are so friendly and helpful. The rooms have everything to make your life easy. The dining experience is also perfect. In all honesty, Cycad Guest House should be rated five stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2020

Gerieflik, ligging goed. Het lekker gebly. Diens, kos, ens. was top klas. Enigste probleem was die aircon, dit lawaai vreeslik en hou jou uit die slaap. Geen ander foute.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

'n Verblyf wat waarde vir jou geld is. Ons was aangenaam verras met die vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Die kamer is baie goed ingerig en die sjokolade, japon en pantoffels op jou bed voor slaaptyd was 'n lekker bederf. Die ontbyt was groot en vullend. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Mooiste kamer en restaurant. Die restaurant was iets om 'n boek oor te skryf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene' G
1 nag Besigheidsreis
4.0
Des 2016

Baie goed. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enige oornag reisiger aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations
Cycad Guest House
Goeiedag Rene, Graag bedank ons jou omdat jy jou ondervinding by Cycad Gastehuis met ons en ander potensiële gaste deel. Dit is vir ons 'n riem onder die hart, veral in die lig dat Cycad Gastehuis hulle 21ste verjaarsdag onlangs gevier het. Ons is ook aan die einde van 2016 bekroon met die Lilizela Toerisme Prys as die beste 4-ster gastehuis in Limpopo! Nogmaals dankie vir jou terugvoering! Ons hoop ons sien jou binnekort weer!

Fritz W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2014

Gerieflik en skoon. Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 12

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 755
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 755
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Suidstraat en Schoemanstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA683e7c2e26ac0851d1d389788b045241406fb63ad9cdaccb154ec1e5190f970b32aad8d11eb114fa22a900442d1d5d9bcb19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 755 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Cnr Suid Str & Schoeman Str Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -23.919667808753 29.456394910812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang