Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycad Rock Fishing Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Michiel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Unieke verblyf met asemrowende uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Dit was 'n onvergeetlike paar dae in 'n prentjie mooi plek. Kan nie dink dat daar sulke asemrowende mooi plekke bestaan nie. Die eenheid het alles wat mens kan nodig kry en nog meer. Geen foto kan mens wys hoe mooi die uitsig werklik is nie. Van ons aankoms is ons op die hande gedra en almal is so behulpsaam en vriendelik. Met mense wat elke dag inkom en skoonmaak kan mens werklik rus en geniet wat daar alles is om te doen. Daar is hout en ys beskikbaar, so dis nog minder goed om oor bekommerd te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Jozini-meer op sy mooiste. Asemrowende uitsig, stilte, pragtige tuine, bospaadjie na die jetty, hulpvaardige Tsepo op die boot. Dit was alles onverbeterlik en regtig die effense off the beaten track werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Awesome. The view was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Die ideale plek om af te sluit in die natuur. Baie ruim, skoon eenhede, 'n fantastiese swem- en kuierarea met lekker braaigeriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tinus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2024

Lekker, maar baie ver. Goed ontvang! Was lekker. Boot was teleurstellend. Net een anker. So lyne het heeltyd bly oor mekaar gaan in die drift. Weer was baie lekker. Lekker gekuier. By die swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lourentia S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlike kuierarea. Vriendelike ontvangs. David is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Peaceful with stunning views. The gardens and dam views were amazing. The accommodation was basic but clean. Suggest you take coathangers if you want to hang any clothes in the huge wardrobe provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joppie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Altyd die aantrekking om weer terug te gaan. My tweede keer by Cycad. Vrede, vriendelikheid en invloed om te besef jy is nou met vakansie. Atmosfeer wat geskep word is "om weer terug te gaan". Ek beveel dit ten sterkste aan om daar te stop en te oornag, maak nie saak of jy op pad is na Kosibaai of Mosambiek, gun jouself 'n "pitstop".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Absolutely spectacular. David was a wonderful host and our 2 days there were wonderful, the house is stunning and the views breathtaking!!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Othobothini, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c9ee73b7e0c988b5972f6a84d890d04c60a9f21096ea57dcca2cfe286b4ba74575f499511d9318d0b76c1335555efe9636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 1 Main Road Othobothini 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.416616798974 32.062772512436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang