Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycad Rock Fishing Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Cycad Rock Fishing Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Michiel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D

Unieke verblyf met asemrowende uitsig.

Sien sterre.

Adele C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C

Dit was 'n onvergeetlike paar dae in 'n prentjie mooi plek.

Kan nie dink dat daar sulke asemrowende mooi plekke bestaan nie. Die eenheid het alles wat mens kan nodig kry en nog meer. Geen foto kan mens wys hoe mooi die uitsig werklik is nie. Van ons aankoms is ons op die hande gedra en almal is so behulpsaam en vriendelik. Met mense wat elke dag inkom en skoonmaak kan mens werklik rus en geniet wat daar alles is om te doen. Daar is hout en ys beskikbaar, so dis nog minder goed om oor bekommerd te wees.

Yolande K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Jozini-meer op sy mooiste.

Asemrowende uitsig, stilte, pragtige tuine, bospaadjie na die jetty, hulpvaardige Tsepo op die boot. Dit was alles onverbeterlik en regtig die effense off the beaten track werd.

Johannes J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Awesome.

The view was exceptional.

Andre H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H

Die ideale plek om af te sluit in die natuur.

Baie ruim, skoon eenhede, 'n fantastiese swem- en kuierarea met lekker braaigeriewe.

Tinus B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus B

Lekker, maar baie ver.

Goed ontvang! Was lekker. Boot was teleurstellend. Net een anker. So lyne het heeltyd bly oor mekaar gaan in die drift. Weer was baie lekker. Lekker gekuier. By die swembad.

Lourentia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S

Heerlike kuierarea.

Vriendelike ontvangs. David is baie gasvry.

Karen J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen J

Peaceful with stunning views.

The gardens and dam views were amazing. The accommodation was basic but clean. Suggest you take coathangers if you want to hang any clothes in the huge wardrobe provided.

Joppie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joppie D

Altyd die aantrekking om weer terug te gaan.

My tweede keer by Cycad. Vrede, vriendelikheid en invloed om te besef jy is nou met vakansie. Atmosfeer wat geskep word is "om weer terug te gaan". Ek beveel dit ten sterkste aan om daar te stop en te oornag, maak nie saak of jy op pad is na Kosibaai of Mosambiek, gun jouself 'n "pitstop".

Michelle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Absolutely spectacular.

David was a wonderful host and our 2 days there were wonderful, the house is stunning and the views breathtaking!!!

Francois U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois U

Baie mooi en skoon.

Eienaar, David, baie behulpsaam en vriendelik.

Rt H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rt H

Beautiful lodge and very friendly helpful host, Dawid.

We enjoyed our stay very much.

Elainne V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elainne V

Asemrowend en onvergeetlik lekker.

Beeldskone natuur. Die silwerskoon water waar jy die visse kan sien. Ons het die wonderlikste diens ontvang met aankoms, asook regdeur ons verblyf was die diens en atmosfeer wonderlik en wou ons nog langer bly. Die bootritte was ook onvergeetlik en wonderlik.

Thandolunye K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandolunye K

Peaceful stay.

I had a great stay. I needed peace of mind for the weekend and exactly got that. I'm definitely coming back for New Year's Eve.

Nydia B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nydia B

Absolutely beautiful place. Will recommended to all friends and family. Incredible fishing! Tranquil and an amazing view of the valley of the Jozini dam.

Traveled with a nissan NP200 and managed well over the gravel.

Maria L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L

Amazing.

Mooiste views, en die rustigheid is 'n bonus.

Raymond K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K

Net anders.

Hierdie is 'n besonderse plek om te gaan rus. In die bos tog langs die water. Niemand pla nie. Alles wat jy nodig het is daar. David en Bianca is "awesome". Laat 'n mens welkom voel vanaf jy arriveer tot ons moes huistoe gaan. As jy wil Tiervisvang is dit die plek.

Shadean D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadean D

Ongelooflik!

Wat ‘n ongelooflike plek, ons het ons kuier baie geniet. Die diens is fantasties. David die eienaar het goed na ons omgesien, hulle maak seker dat jy alles het wat jy benodig. Die vuur was elke dag gepak, hulle het vir ons ys voorsien. Die huisie was mooi en baie skoon, hulle is ook goed toegerus met al jou visvang benodigdhede. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Martie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V

Ongelooflike ligging!

Baie mooi uitsig en geriewe. Uitstekende kliëntediens vanaf die eienaar.

Hannes D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D

Ontspan in pragtige natuurskoon.

Die akkommodasie is basies, maar die natuurskoon maak alles die moeite werd.

Sanna K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanna K

Baie rustige omgewing.

Bootvisvang lekker was baie lekker gewees. En die skipper help graag.

Tinus H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus H

Het welkom gevoel met aankoms. Eienaar gaan die ekstra myl. Nommerpas fasiliteite. Benodig 2x4 voertuig of soortgelyk om toegang te verkry.

Die plek is enig in sy soort. Doen jouself 'n guns en maak 'n draai.

Anne H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H

Baie mooi en gerieflik.

Dis baie mooi en was 'n heerlike plek om te oornag. Vissermanne sal dit beslis geniet.

Jaqqui P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqqui P

Dit was warm, maar lekke geëet, lekke gedrink, lekke gekuier en lekker geswem.

Aircon nodig vir huis en verder was als lekker.

Koos P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P

'n Onvergeetlike ervaring by 'n ongelooflike "setting".

Ons het 'n fantastiese naweek in hierdie stukkie paradys gehad. Die ligging en uitsigte is onverbeterlik. Vriendelike en baie ontspanne gasheer en -vrou plus baie vriendelike personeel maak dit 'n besonderse lekker plek om te gaan ontspan. Bonus is dat daar genoeg ys en hout is plus die vlot\boot vir 'n vaart op die dam gekombineerd met tiervisvang maak dit nog beter. Pad is 'n uitdaging, maar voeg tot die avontuur by.

Dawid B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B

Lieflike omgewing, skoon en netjiese blyplek.

Was 'n baie lekker wegbreek. David het uit sy pad uit gegaan om ons te ontvang. Die bootrit was baie mooi. Sal dit voorstel vir enige iemand wat wil weg kom uit die stad se geraas en die natuur skoon geniet. Die huisie waar ons gebly het was netjies en goed toegerus.

Richard E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard E

Baie rustig, privaat en netjies.

David is 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer met wie mens maklik kan kommunikeer. Verblyf baie aangenaam, privaat en baie rustig. Pragtige plek. Sal beslis weer daar bly.

Issy M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Issy M

Good location for fishing.

Clean, quiet and tranquil. not ideal for small children. Not easy to access by car.

Louis W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louis W

Baie nice plek. Ver te duur vir wat mens kry. Kamers mooi geleë maar swak toegerus. Ou beddegoed ens.

Cycad Rock is op 'n pragtige plek geleë. Dis baie jammer dat dit te duur is. R1200 vir 2 per dag. Ongelukkig moet mens dit opweeg teen wat jy daarvoor kry. Net 'n mooi kothuis op 'n mooi plekkie en 'n amazing uitsig, maar die plekkie is swak toegerus - een handdoek, geen kaste in kamers nie en baie ou beddegoed. Die eienaar is 'n baie nice, gawe, vriendelike persoon. Kan amazing wees.

Alan F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan F

Excellent venue.

We enjoyed the overnight stay but as a destination, really only if you want to fish for tiger.

Ray T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ray T

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Othobothini, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c9ee73b7e0c988b5972f6a84d890d04c60a9f21096ea57dcca2cfe286b4ba74575f499511d9318d0b76c1335555efe9636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 1 Main Road Othobothini 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.416616798974 32.062772512436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang