Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycas Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Line L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantastiese diens, netjiese plek. Ons het net oorgeslaap op pad wildtuin toe, maar die diens was fantasties en dit was 'n baie aangename plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
Cycas Guest House
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.

Kevin R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Excellent and wonderful. Very friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie Q
1 nag
5.0
Nov 2023

Skoon en netjiese oornagplek. Perfekte oornag stop tussen Gauteng en die Malelane hek van Kruger. Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou wat deurentyd my vrae geduldig oor Whatsapp beantwoord het. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce B
1 nag
4.8
Apr 2024

For the purpose of early access to the Kruger. It was nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martine K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Oulike plek. Was net daar om te oornag. Het vriendelike diens ontvang van die eienaar. Mense kan gerus daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magriet D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Soos bo gestel. Lekker rustige en veilige verblyf naby die ingang tot die Kruger Nas Park.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandy C
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Convenient but not somewhere I would like to hang out for any period of time. The place was comfortable. We felt it was a bit overpriced for what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Leonie
Cycas Guest House
Good morning, Mandi. I am sorry that you feel that it is overpriced. I would appreciate if you could send me a message to elaborate a bit. Regards, Paula

Monique D
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2024

Gemengde terugvoer, klein goed wat verbeter kan word. Goeie WiFi. Die ekstra springmatras was waardeer vir ons 4-jarige. Die lugversorger was 'n voordeel. Die foto's is misleidend. Nie gelukkig met verouderde beddegoed, baie stowwerig. Yskas seël nie heeltemal nie en die vriesgedeelte in die yskas vries oor.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Theunis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2024

Blyplek glad nie weer nie. Nee wat. Daar gekom, ons het nie 'n kamer gehad nie. Moes rondbel om in die perseel te kom. Parkeering was 'n nagmerrie. Handdoeke was daar nie tot jy vra nie. TV werk nie. Kamers stink na rook. Da is nie koffie gewees nie. Nee wat, glad nie 'n aanbeveling nie. Die eienaar was glad nie te sien nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Leonie
Cycas Guest House
Goeiemôre Theunis. Dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer dat jy so 'n slegte ervaring gehad het. Ek sal 'n bietjie daaroor opvolg. Ek sou dit definitief aangespreek het toe julle daar was indien ek geweet het. Groete, Paula.

Melissa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vriendelik en baie gasvry. Kan dit aanbeveel baie netjies en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat 3, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MGYyMWIwLTQwMjEtNGQyZi04ZmMzLWM5MTM3M2E0ZjUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 3 Keerom Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.49305227214 31.51486158371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang