Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycas Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat 3, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cycas Guest House is in Malelane, 7 km vanaf die Malelane-hek van die Krugerwildtuin, 50 km vanaf die Mosambiek-Lebombo-grens, en 45 km vanaf Swaziland Jeppes Reef. Dit is dus 'n gerieflike oorslaapplek om vroegoggend die grens oor te steek. Dit is 100 km vanaf die panoramiese platorandroete na die Blyderiviercanyon, en Pelgrimsrus. Dit is die ideale basis vanwaar jy die Krugerwildtuin en die manjifieke natuurskoon van die Laeveld kan verken.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers vir 2. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat of gedeelde stoep. Linne word voorsien.

Verder is daar veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad. Die instansie word daagliks skoongemaak.

Daar is 2 gholfbane binne 6 km van die gastehuis af, asook winkelsentrums en restaurante waar uitstekende maaltye geniet kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Line L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese diens, netjiese plek. Ons het net oorgeslaap op pad wildtuin toe, maar die diens was fantasties en dit was 'n baie aangename plek.
Jun 2024
Kevin R
Besigheidsreis
5.0
Excellent and wonderful. Very friendly and helpful host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Santie Q
5.0
Skoon en netjiese oornagplek. Perfekte oornag stop tussen Gauteng en die Malelane hek van Kruger. Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou wat deurentyd ...
Sien meer
Nov 2023
Melissa K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik en baie gasvry. Kan dit aanbeveel baie netjies en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2023
Bruce B
4.8
For the purpose of early access to the Kruger. It was nice and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Keeromstraat 3, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Cycas Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat 3, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MGYyMWIwLTQwMjEtNGQyZi04ZmMzLWM5MTM3M2E0ZjUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 3 Keerom Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.49305227214 31.51486158371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang