Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cydonia Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cydonia-weg 151, Primrose Hills, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cydonia Holiday Home is in Primrose Hills langs Bedfordview geleë. Dit is ook naby OR Tambo Internasionale Lughawe en ander besienswaardighede in Johannesburg geleë, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of 'n gesinswegbreek.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 koningingrootte-beddens en 1 enkelslaapbank en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed en die derde badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en nog 'n etenstafel in die leefarea wat ingerig is met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan in die welige tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n veiligheidshek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

6

2 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

1 x Ekstra enkelmatras

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Cydonia-weg 151, Primrose Hills, Germiston, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cydonia-weg 151, Primrose Hills, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe01e267c2e4c4c9deeaa97518893a7054d8677ce46dccc05af110f8cdef6cbfa35ab13c7705e700d23b0622649bcdf2dcc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 151 Cydonia Road Primrose Hills 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.193379092467 28.141942909401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang