Cynthia's Country Stay
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en gaste het toegang tot privaat badkamers met 'n bad, 2 storte, toilette en wasbakke. Geriewe sluit 'n vierplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, Jaccuzi, parkie en 'n tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot gemeenskaplike badkamers met 'n bad, 2 storte, toilette en wasbakke. Geriewe sluit 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 dubbelbeddens, 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n vierplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie hout-chalet het slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gasstoof, ketel en 'n mikrogolf in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n dubbelbed en gaste het toegang tot gemeenskaplike badkamers met 'n bad, 2 storte, toilette en wasbakke. Geriewe sluit 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n dubbel-slaapbank. Gaste het toegang tot gemeenskaplike badkamers met 'n bad, 2 storte, toilette en wasbakke. Geriewe sluit 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 dubbelbeddens en gaste het toegang tot gemeenskaplike badkamers met 'n bad, 2 storte, toilette en wasbakke. Geriewe sluit 'n vierplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot 'n plonspoel en 'n tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Albei kamers het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-area. Die kothuis het ook 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad, en daar is 'n sitarea en braai-area. Ander geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n dubbelbed, slaapbank en 'n enkelbed. Daar is stortgeriewe, 'n kombuisie, braai-area en TV met Openview. Troeteldiere word met vooraf reëling toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 3 dubbelbeddens, 8 enkelbeddens en 2 badkamers met 'n bad of 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n TV in, asook 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n sitkamer, volleyball-baan, swembad, braaigeriewe en 'n boma. Daar is 'n klein plaaswerf met 'n eendedam en 'n fonteintjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Breekskadedeposito's:
Hoofgastehuis: R500
Eenhede met slaapplek vir 8: R250
Eenhede met slaapplek vir 4: R100
Die deposito is 1 week na gaste se vertrek terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 245, Jalalpor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang