Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cynthia's Country Stay

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Carys R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

A lovely getaway. A lovely, tranquil stay out in Harties. The hosts were happy to help with any requests and a great time was had by all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Cynthia's Country Stay
Thank you, Carys, for your lovely review. Please come again soon. It was super having you.

Desiré C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was heerlik, dankie. Rustig. Ontspannend. Besonderse gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Cynthia's Country Stay
Baie dankie, Desire Ons het U verblyf net so geniet, kom gerus gou weer.

Roma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Service was great, very friendly. Happy with the service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shivonne E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Wonderful nature breakaway. This was a beautiful farm stay and we really enjoyed our stay. The hosts were so friendly and accommodated all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Cynthia's Country Stay
Thank you so much for your great review, hope to see you again soon! Take care Cynthia

Natasja D
1 nag
4.8
Feb 2024

Perfekte verblyf vir slegs oorslaap. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Cynthia's Country Stay
Baie dankie Natasja, kom gou weer terug. Dit was lekker om julle te akkomodeer. Seeninge vir julle almal.

Marius L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Aangenaam gewees. Kombers bietjie dun gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cynthia
Cynthia's Country Stay
Hi Marius Baie jammer dat jy koud gevoel het, en dankie vir jou terugvoering. Ons sit dadelik 'n dikker kombers in. Kom gerus gou weer! Groete, Cynthia Ba

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie welkom gevoel. Baie vriendelike en behulpsame gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cynthia
Cynthia's Country Stay
Baie dankie Deon Kom jy weer kuier. Groete Cynthia

Nadi C
1 nag Saam met vriende
1.8
Mrt 2024

Nie die geld werd. Die pad na die verblyf is baie klipperig en sleg. Die verblyf self is nie op standaard nie en kort opknapping. Die algehele gevoel wat mens by die verblyf kry, is dat die eenhede afgeskeep en verlate is. Ek sal nie weer daar oornag nie en beveel dit vir seker nie aan vir vriende of familie nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Cynthia
Cynthia's Country Stay
Baie dankie vir u terugvoering. Jammer as u dink dit is nie die geld werd nie en dat die grondpad nie goed is nie. Dit is ongelukkig buite ons beheer! En ons vul die gate self. Kan u meer spesifiek op my wapp deel wat fout was sodat ek dit kan navolg met die bestuurderes op die kleinhoewe. Baie dankie, Cynthia

Lynette M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

We thoroughly enjoyed our weekend. The welcome was very warm. The place is beautiful. The facilities are very clean and usable. No noise, it was peaceful and tranquil. A great farm retreat just minutes away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Cynthia's Country Stay
Thank you so much for your review. Please come again soon!

Henlo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Die eienaars is verskriklik gasvry. Dit was baie lekker. Pragtige natuurskoon en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Cynthia's Country Stay
Baie dankie vir u terugvoering, kom asb. gou weer. Voorspoedige Nuwejaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R804
R804 R724
per nag, vir 2 mense
Vanaf R804
R804 R724
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 245, Jalalpor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6abe2a18f5e26875a80451234c693384f3c2f2e7405a8d0c3bf2e19358fb14b71ae6cb6a96c332a1f9f501cde48fdbe4a77f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R804 nouVanaf R724 per nag, vir 2 mense 98 5 1 4 Plot 245 Jalalpor Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788230612125 27.883687786465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang