Cynthia's Country Stay
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 245, Jalalpor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
-
Vanaf
R675R608 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cynthia's Country House en Chalets is naby die Krokodilrivier in Noord-Wes.
Verblyf is beskikbaar in 10 eenhede wat slaapplek aan 61 gaste bied. Die hoofhuis het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Gaste het ook toegang tot 'n swembad, braaigeriewe en 'n boma. Die kampstyl-chalets 1 en 2 het privaat buitelug-badkamers en is met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV. Kothuis 1 beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledige badkamer en 'n kombuis en eetarea. Kothuis 2 beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n volledige badkamer. Kothuis 3 het 'n dubbelbed, slaapbank en 'n enkelbed. Daar is ook stortgeriewe.
Die grondpad wat na die perseel lei, is nie vir 'n sedan-voertuig met 'n baie lae grondvryhoogte geskik nie.
Nabye doendinge sluit Hartebeespoort kabelkarretjies, Magaliespark Gholfklub en Pecanwood Gholfklub in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Cynthia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Erf 245, Jalalpor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Gaste dink Cynthia's Country Stay het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Broederstroom Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 245, Jalalpor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes