Cypress Cottage No 80
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Lizette C - Okt 2023
Algehele gradering
Hoogs aan te bevele.
Cypress Cottage No 80 se terugvoer
Goeie Middag Lizette,
Baie dankie vir u resensie. Dit was absoluut aangenaam om jul hier by ons te kon akkommodeer. 'n Mens vergeet nooit vriendelike dierbare mense soos julle nie. Dit maak ons werk die moeite werd.
Hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete
Nicky
Annemarie B - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n netjiese, vriendelike gastehuis.
Cypress Cottage No 80 se terugvoer
Liewe Annemarie
Baie dankie vir u resensie. Dit was heerlik om jul hier by ons te akkommodeer. Dit het gevoel ons ken mekaar al jare.
Ons beleid vir al ons gaste: Standaard, netheid, skoonheid en vriendelike diens. Dit sal jul altyd kry by Cypress Cottage.
Ons hoop on jul weer te akkommodeer in die toekoms.
Vriendelik groete
Nicky
Frederik M - Des 2019
Algehele gradering
Op hande gedra.
Barbara K - Des 2019
Algehele gradering
Lovely spot, excellent service and breakfast awesome.
Dailena P - Nov 2019
Algehele gradering
Mooi gerestoureerde verblyf.
Ulrich V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, ruim en goeie waarde vir geld.
Cypress Cottage No 80 se terugvoer
Môre!
Ons is baie bly julle het lekker gebly en dit geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Cypress Cottage
Frederik M - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring van begin tot einde.
Cypress Cottage No 80 se terugvoer
Beste Frederik
Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Hillary en Allethia
Christo L - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was net 'n plesier om daar te bly.
Cypress Cottage No 80 se terugvoer
Beste Christo
Baie dankie vir jou gawe resensie. Dit was inderdaad ons voorreg om sulke aangename gaste te ontvang.
Groete tot volgende keer.
Allethia
Casper P - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Cypress Cottage No 80 se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Ingrid M - Jul 2015
Algehele gradering
Hilary offers high quality, attention to detail, comfortable beds and tasty breakfast in a quiet, but central, part of Graaff-Reinet.
Cheryl A - Mei 2015
Algehele gradering
Very clean. Friendly staff.
Lorraine V - Apr 2014
Algehele gradering
My vrou wil kom aftree in daai huisie!
Hugh D - Sep 2012
Algehele gradering
Pleasant stay. Friendly reception.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang