Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cypress Cottage No 80

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Cypress Cottage No 80
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lizette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C

Hoogs aan te bevele.

Ons was so bly ons het die Cypress Cottage No 80 gekies as verblyf. Dit is 'n pragtige plek, netjies en skoon en gerieflik.

Cypress Cottage No 80 se terugvoer

Goeie Middag Lizette,

Baie dankie vir u resensie. Dit was absoluut aangenaam om jul hier by ons te kon akkommodeer. 'n Mens vergeet nooit vriendelike dierbare mense soos julle nie. Dit maak ons werk die moeite werd.
Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete
Nicky

Cypress Cottage No 80
Annemarie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Heerlik gekuier in 'n netjiese, vriendelike gastehuis.

Op ons road trip van 6 verskillende oornagbestemmings, kan ek eerlik sê Cypress Cottage het die warmte en vriendelikheid van die gasvrou gehad wat geen ander haar kon naboots nie. Die kamer was netjies en stylvol van 'n tipiese Oud-Kaapse era. Die ontbyt, heerlik. Loadshedding in die omgewing het veroorsaak dat daar geen WiFi beskikbaar was nie.

Cypress Cottage No 80 se terugvoer

Liewe Annemarie

Baie dankie vir u resensie. Dit was heerlik om jul hier by ons te akkommodeer. Dit het gevoel ons ken mekaar al jare.

Ons beleid vir al ons gaste: Standaard, netheid, skoonheid en vriendelike diens. Dit sal jul altyd kry by Cypress Cottage.
Ons hoop on jul weer te akkommodeer in die toekoms.

Vriendelik groete
Nicky

Cypress Cottage No 80
Frederik M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik M

Op hande gedra.

Ons is soos (gewilde) familie ontvang en my honde was ewe welkom. Ek kan regtig geen fout vind nie en kan nie oor enigiets kla nie. Alhoewel ons nie bevestig het of daar vir ons restaurant besprekings gemaak moet word nie, het die bestuur in elk geval vir ons 'n voorlopige bespreking by 'n gewilde restaurant gemaak. Ek sal graag in die toekoms weer daar oorslaap.

Barbara K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara K

Lovely spot, excellent service and breakfast awesome.

Attention to detail, lovely appointed room, breakfast was special. Thank you ladies.

Dailena P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dailena P

Mooi gerestoureerde verblyf.

Mooi en netjies met veilige parkering en vriendelike personeel. Daar is egter ook 'n ander kothuis oorkant die straat wat nie duidelik uitgelig is op die webwerf nie. Ons is daarin geplaas en was teleurgesteld, aangesien dit nie gelyk het soos ons verwag het nie.

Ulrich V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich V

Baie netjies, skoon, ruim en goeie waarde vir geld.

Pragtige, historiese huis wat goed toegerus is met ruim, netjiese en skoon kamers.

Cypress Cottage No 80 se terugvoer

Môre!
Ons is baie bly julle het lekker gebly en dit geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Cypress Cottage

Cypress Cottage No 80
Frederik M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik M

Dit was 'n heerlike ervaring van begin tot einde.

Ons was ingewag, kamers was gereed en heerlik koel gemaak teen die karoo-hitte. Plek by 'n heerlike restaurant was namens ons bespreek. Ontbyt (ingesluit by prys) was uit boonste rakke.

Cypress Cottage No 80 se terugvoer

Beste Frederik

Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Groete

Hillary en Allethia

Cypress Cottage No 80
Christo L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Dit was net 'n plesier om daar te bly.

Baie vriendelike ontvangs en baie skoon. Ontbyt was fantasties. Hulle het tot vir ons 'n plek by 'n eetplek gereserveer daardie oggend toe ons nog op die pad was. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Cypress Cottage No 80 se terugvoer

Beste Christo

Baie dankie vir jou gawe resensie. Dit was inderdaad ons voorreg om sulke aangename gaste te ontvang.

Groete tot volgende keer.

Allethia

Cypress Cottage No 80
Casper P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper P

Fantasties.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die huis is pragtig, die ligging is wonderlik en die diens wat ons van Hollary ontvang het, is van hoogstaande gehalte.

Cypress Cottage No 80 se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.

Cypress Cottage No 80
Ingrid M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Hilary offers high quality, attention to detail, comfortable beds and tasty breakfast in a quiet, but central, part of Graaff-Reinet.

Hilary make us fell most welcome. She quickly heated up our bedroom and beds. Apart from being an immaculate B&B with an homely atmosphere, lovely flowers, beautiful garden and homemade produce added to the breakfast, Jacques and I rate Cypress as one of the most pleasant accommodations we have experienced.

Cheryl A - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl A

Very clean. Friendly staff.

A delightful cottage. Staff were all very friendly. A very pleasant location.

Lorraine V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

My vrou wil kom aftree in daai huisie!

Sien die sterre hieronder.

Hugh D - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hugh D

Pleasant stay. Friendly reception.

Stayed two nights only but the ambiance was very pleasant. Safe location for car and people.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e66157446efbb6fc7ee44ea02e48cc27825d8cb2a6e60bbdce14a6702d99b717e8a9f66054c1496d6fc7b5490cdc91577e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 80 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.25829236889 24.529547095299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang