Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cyprus Manor 12

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Linda P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Gemaklik en netjies. Sentraal geleë. Netjies en het alles wat jy benodig. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janice
Cyprus Manor 12
Beste Linda Baie dankie, word opreg waardeer. Hoop om jou en die familie weer te sien by Cyprus Manor. Vriendelike groete Janice CM 12 Mosselbaai

Tammy B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mei 2023

Lovely unit. Really enjoyed our stay, would definitely come back to Mossel Bay to stay a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janice
Cyprus Manor 12
Dear Tammy, thank you very much, do appreciate it. Hope to see you and the family again. Kind regards. Janice Cyprus Manor Mossel Bay

Shelley V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Felt right at home. Janice was very welcoming. The unit was neat and tidy. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janice
Cyprus Manor 12
Dear Shelley, Thank you so much, do appreciate. Hope to see you and the family again. Kind regards

Mike P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Comfortable. Clean, no problems, comfortable and nice hostess Janice is a lovely and helpful person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Janice
Cyprus Manor 12
Dear Mike, Thank you, do appreciate it. Hope to see you and the family again. Kind regards, Janice CM 12

Mariske F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ons het regtig baie gerieflik gebly en lekker gekuier. Die eenheid is baie gerieflik. Dis lekker ruim en het alles gehad wat ons nodig het. Die loft en die stoep was gunsteling-kuierplekke. Dankie baie vir die gasvrou wat so vriendelik en behulpsaam was. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janice
Cyprus Manor 12
Hi Mariske Baie dankie, waardeer. Hoop om jou en die familie weer te sien. Vriendelike groete Janice CM 12

Ronell O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Dit was heerlik. Die verblyf was lekker sentraal en ons kon loop na restaurante en kafee. Alles was mooi, netjies en skoon, en mens het lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janice
Cyprus Manor 12
Hi Ronell Baie dankie, waardeer. Hoop om jou en die familie weer te sien. Vriendelike groete Janice CM 12

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uppercross-straat 14, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd096cd9ed6f710f08c641cf552c5caf77b3863b6145702a318f2961f05503087da726ed1c5f9f71d32ce6c808bde193a8ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 14 Uppercross Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.183285295388 22.153022763498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang