Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CZicht - Self Catering Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir CZicht - Self Catering Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elmarie G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G

Pragtige uitsig.

Ons het heerlik ontspan!

Amber J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber J

Awesome.

Everything was perfect.

CZicht - Self Catering Apartment se terugvoer

Beste Amber

Dankie, dit was aangenaam om julle as gaste te hê.

Vriendelike groete

CZicht - Self Catering Apartment
Hanri D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri D

Verblyf en die "host" was amazing. Beveel CZicht definitief aan.

Sien sterre.

CZicht - Self Catering Apartment se terugvoer

Beste Hanri. Dankie baie vir jou pragtige resensie. Dit was heerlik om jou te huisves. Vertrou alles het by jou goed afgeloop. Jy is so vroeg uit, ons het mekaar gemis, vir groet. Maar ons sal weersien. Mooiloop, Pieter.

CZicht - Self Catering Apartment
Petronella S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella S

Asemrowend.

Gasheer duisend. Pragtige, netjiese en goed ingerigte plek. Asemrowende uitsig. Sal vir seker aanbeveel vir iemand wat hul 4voet kinders saamvat. Veilige plek vir dierekinders.

CZicht - Self Catering Apartment se terugvoer

Dankie Petronella
Dit was 'n voorreg om julle en die twee viervoetjies te ontvang. Julle is juweel gaste

Sien weer & mooiloop.

CZicht - Self Catering Apartment
Marlise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V

Alles was perfek.

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan.

CZicht - Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou welkome terugvoer. Dis altyd lekker om gaste soos jou te ontvang. Ons hoop om jou aanstonds weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Pieter en span

CZicht - Self Catering Apartment
Dr Jacques S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Jacques S

Skoon en netjies, gerieflik en sentraal.

Ek het baie lekker gekuier en my verblyf was uit die boonste rakke - my gasheer was uiters vriendelik en hulpvaardig - dankie Pieter.

Jacques V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Koffie in die oggend saam daai view was fantasties.

Vir wat ons nodig gehad het, was perfek.

Deidre D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D

Sal die plek aanbeveel, het 'n veilige gevoel gehad en lekker gebly.

Netjiese, skoon plek met 'n pragtige see-uitsig. Goed geleë, naby aan die hospitaal en winkelsentrums. Vriendelike gasheer.

Marita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita V

Pragtige see uitsig!

Baie netjiese plek met pragtige see uitsig!

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 123, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7633d8af0e148624774fce2d82eda56aaa1d06c86626099af903858f936bf111d9ccacfc78f213d9016bf1682179b2e1317a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 123 Marsh Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -34.182027243773 22.136042772736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang