Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CZicht - Self Catering Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 123, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

CZicht - Self Catering Apartment is 'n knus oopplan-woonstel wat apart van die hoofhuis in De Bakke, Mosselbaai geleë is. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n vakansie by die see.

Die oopplanwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en 'n eetarea in. Daar is ook 'n ruim balkon met 'n sitarea en sonstoele waar gaste kan ontspan.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit pragtige strande, swem, katamaranvaarte in die baai, fietse te huur, voetslaan, walviskyk, haaihokduik, Groot 5-wildritte, diepseevisvang, wynproe, koffiewinkels en fantastiese restaurante in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir CZicht - Self Catering Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marsh-straat 123, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink CZicht - Self Catering Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 123, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7633d8af0e148624774fce2d82eda56aaa1d06c86626099af903858f936bf111d9ccacfc78f213d9016bf1682179b2e1317a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 123 Marsh Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -34.182027243773 22.136042772736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang