Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DViewOnDonkin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinlaan 25, Tafelsig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

DViewOnDonkin bied luukse selfsorgverblyf in Tafelsig, Kaapstad, en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na ontspannende, onvergeetlike verblyf.

Die hoofhuis beskik oor drie pragtig ingerigte en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het koningingrootte-beddens met oopplan-badkamers met 'n stort. Die oopplan-leefarea spog het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n opwasarea 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea langs die kombuis het 'n tafel met sitplek vir 6 en lei na 'n privaat buitelugvermaakarea. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n aparte kantoor vir sakereisigers.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV teen die muur, toegang tot gratis WiFi en 'n werkspasie. Die leefarea lei na 'n privaat stoep.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het ook 'n plonspoel met 'n waterfunksie en 'n prieel met 'n vuurput. Dit is gerieflik naby Kaapstad se beste besienswaardighede, insluitend pragtige strande, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Donkinlaan 25, Tafelsig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinlaan 25, Tafelsig, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d9783489b86f1d0aa6465b827fa6131cf17c85cf70285aeccf12e3ebb7ae1edf73e88d15773e1b12227340afbd1fb2f91ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 25 Donkin Avenue Tableview 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824961292174 18.492725498148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang