Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D3 Sea Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Refiloe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfect. Everything was perfect and the best part was the easy and safe access to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Baie lekker gebly, dankie. Mooi plek met great ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2021

We enjoyed it very much! Although the lodge is not far from the beach, there is quite a few steps that makes traveling to the beach with young kids (and a lot of stuff to carry) a bit difficult. It sounded upon booking that it had ‘direct access’. We enjoyed our stay very much! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda-ann G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Amazing:) Our stay was awesome thank you. Everything was excatly as advertised & we loved every minute. We'll definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2020

Baie aangenaam , goeie ligging en netjies Alles was in goeie werkende toestand. Enigste klagte was die klein bad in die hoofslaapkamer. Kombuis was goed toegerus en die ontvangs was baie vriendelik en profesioneel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Fantasties! Baie netjiese, skoon en moderne verblyf. Die beddens en beddegoed is van puik gehalte en die storte werk fantasties. Die plek is veilig en binne loop afstand van alles wat jy nodig het. Die lugversorging en waaiers was 'n groot plus in die hitte. Ons het baie lekker gebly en ek sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2017

Wonderlike, luukse ervaring. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2017

Ons het 'n wonderlike tyd geniet en die verblyf het in alle opsigte aan ons vereistes voldoen. Ons was verras deur die vriendelike diens en ontvangs deurentyd. Die ontwerp van D3 Sea Lodge en netjiese instandhouding het in ons behoeftes voorsien en ons verwagtings oortref. Ook die goeie versorging van die tuin-area van die woon-eenheid en die heerlike swembad van die kompleks. Ja, ons kan met vrymoedigheid Sea Lodge 3 aanbeveel vir gaste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2016

Uit die boonste rakke! Ons het 'n week lank vakansie gehou met my 2-jarige en my skoonouers. Dit was een van die beste vakansies gewees wat ek nog ooit gehad het! Die pragtige woonstel is ruim en baie modern. Die kombuis was baie goed toegerus gewees. Dit het 'n uitstekende ligging - dit is baie naby Umhlanga se hoofstrand sowel as aan die winkels (binne loopafstand). Baie dankie vir 'n wonderlike week D3! Ons sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
D3 Sea Lodge
Baie dankie vir hierdie wonderlike oorsig met betrekking tot jou onlangse besoek aan D3 Sea Lodge. Ons vernaamste prioriteit is dat julle aangenaam, en die feit dat dit een van die beste vakansies wat julle ooit gehad het maak ons so bly! Ons is baie trots op ons woonstelle, en is verheug dat julle verblyf by ons geniet het. Soos julle gesê het, die woonstelle grootte, modernheid en 'n luukse meubels en 'n uitstekende plek reg langs die strand en gewilde restaurante, kroeë en supermarket dat D3 Sea Lodge die vakansie bestemming van u keuse is! Ons hoop dat u ons weer by ons sal kom bly en dit was 'n absolute plesier om julle by D3 sea Lodge te akomodeer in die toekoms! Ons sal altyd gereed wees om julle terug te verwelkom! Vriendelike groete, Hermann, Jono en die span by D3 Sea Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 187

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 595
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 595
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MGM2ODBiLTI4M2MtNGM0ZS05MTAwLTRjNzVjZDA4MTRjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 595 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 28 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721801047858 31.088396160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang