Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Gama 44

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Da Gama 44
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Adele-riette W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele-riette W

Aangenaam

Die ligging was naby die Life Bay View Hospitaal waar ons heen moes gaan. So vir ons was dit perfek. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het ons verras met muffins in die oggend. Dit was basiese akkommodasie, slegs 'n kamer met badkamer, netjies en teen 'n goedkoop prys. Die matras was net bietjie van 'n probleem. Ons het albei heeltyd na die middel gerol, so ons nagrus was bietjie gesteurd.

Da Gama 44 se terugvoer

Adele, baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer dat julle nie goed geslaap het nie, ons sal verseker aandag gee aan die matras.
Groete, Wilidia.

Da Gama 44
Anita F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Gasvrou baie vriendelik. Muffins lekker vars.

Lekker gebly. Lekker naby aan alles. Gerieflik vir 2 persone. Ideaal vir besigheidsoorslaap.

Da Gama 44 se terugvoer

Baie dankie, Anita.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Kom gerus weer.

Da Gama 44
Anel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Ontspan en lekker.

Ons het lekker gebly. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons tyd daar maklik en lekker te maak.

Da Gama 44 se terugvoer

Hallo, Anél. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer as julle in Mosselbaai is. Groete, Wilidia

Da Gama 44
Pete H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pete H

Clean, neat and convenient.

This is a very small unit; however, it is quite adequate for a short stay. Clean and neat with a friendly host. Close to Bayview Hospital and easy access to other centres.

Da Gama 44 se terugvoer

Thank you for the positive review.
Wilidia

Da Gama 44
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jacoba D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba D

Dit was baie lekker. Ons was verras met lekker muffins vir ontbyt.

Pragtige plek. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad.

Da Gama 44 se terugvoer

Jacoba, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is baie welkom om weer hier te oornag.
Groete Wilidia

Da Gama 44
Jacques V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Perfect friendly convenience.

First, let me explain my 5/5 ratings. My wife went into the provincial hospital for a C-section, and we felt it important that I stay (very) nearby to be on hand. Okay, the room is small and there's no TV. Those are the only negatives. The positives were overwhelming for our needs. For the money, it's the most convenient place to stay in town. Period. The host was extremely kind and generous, and went out of her way to make us welcome; a real star. Cleanliness was perfectly adequate, and the location, subjectively, was ideal for us. Only 2 minutes from everything I needed. It was super safe, despite it being a busy-ish road, and the internet was really fast. Can't fault the accommodation, it was fantastic!

Da Gama 44 se terugvoer

Thank you so much for this positive review, it is much appreciated!
We look forward to seeing you again.

Da Gama 44
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da gama-straat 44, Da Nova, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca7584ad8c36fbe82f7da495231a6099bc932d77a06474a6a9205747b80ee578406b9b535ac06c892da790c92520f8a72dfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 44 Da gama Street Da Nova 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1832713 22.1262782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang