Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Gama 44

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Adele-riette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangenaam Die ligging was naby die Life Bay View Hospitaal waar ons heen moes gaan. So vir ons was dit perfek. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het ons verras met muffins in die oggend. Dit was basiese akkommodasie, slegs 'n kamer met badkamer, netjies en teen 'n goedkoop prys. Die matras was net bietjie van 'n probleem. Ons het albei heeltyd na die middel gerol, so ons nagrus was bietjie gesteurd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilidia
Da Gama 44
Adele, baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer dat julle nie goed geslaap het nie, ons sal verseker aandag gee aan die matras. Groete, Wilidia.

Anita F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Gasvrou baie vriendelik. Muffins lekker vars. Lekker gebly. Lekker naby aan alles. Gerieflik vir 2 persone. Ideaal vir besigheidsoorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilidia
Da Gama 44
Baie dankie, Anita. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Anel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ontspan en lekker. Ons het lekker gebly. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons tyd daar maklik en lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilidia
Da Gama 44
Hallo, Anél. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer as julle in Mosselbaai is. Groete, Wilidia

Pete H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Clean, neat and convenient. This is a very small unit; however, it is quite adequate for a short stay. Clean and neat with a friendly host. Close to Bayview Hospital and easy access to other centres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilidia
Da Gama 44
Thank you for the positive review. Wilidia

Anonieme gas
1 nag
3.8
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Jacoba D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was baie lekker. Ons was verras met lekker muffins vir ontbyt. Pragtige plek. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilidia
Da Gama 44
Jacoba, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is baie welkom om weer hier te oornag. Groete Wilidia

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect friendly convenience. First, let me explain my 5/5 ratings. My wife went into the provincial hospital for a C-section, and we felt it important that I stay (very) nearby to be on hand. Okay, the room is small and there's no TV. Those are the only negatives. The positives were overwhelming for our needs. For the money, it's the most convenient place to stay in town. Period. The host was extremely kind and generous, and went out of her way to make us welcome; a real star. Cleanliness was perfectly adequate, and the location, subjectively, was ideal for us. Only 2 minutes from everything I needed. It was super safe, despite it being a busy-ish road, and the internet was really fast. Can't fault the accommodation, it was fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilidia
Da Gama 44
Thank you so much for this positive review, it is much appreciated! We look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da gama-straat 44, Da Nova, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca7584ad8c36fbe82f7da495231a6099bc932d77a06474a6a9205747b80ee578406b9b535ac06c892da790c92520f8a72dfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 44 Da gama Street Da Nova 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1832713 22.1262782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang