Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Gama 44

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da gama-straat 44, Da Nova, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Da Gama 44 is 'n bekoorlike eenheid wat op die eienaar se perseel naby die Life Bayview Hospitaal in Mosselbaai geleë is.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir sakereisigers wat oornagverblyf soek. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het oorgenoeg kasruimte met 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit en gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die omheinde perseel beskikbaar.

Let wel dat geen rook in die kamer toegelaat word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Adele-riette W
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam Die ligging was naby die Life Bay View Hospitaal waar ons heen moes gaan. So vir ons was dit perfek. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaa...
Sien meer
Jul 2024
Anita F
Besigheidsreis
5.0
Gasvrou baie vriendelik. Muffins lekker vars. Lekker gebly. Lekker naby aan alles. Gerieflik vir 2 persone. Ideaal vir besigheidsoorslaap.
Jan 2024
Anel B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspan en lekker. Ons het lekker gebly. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons tyd daar maklik en lekker te maak.
Des 2023
Jacoba D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Ons was verras met lekker muffins vir ontbyt. Pragtige plek. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad.
Des 2023
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect friendly convenience. First, let me explain my 5/5 ratings. My wife went into the provincial hospital for a C-section, and we f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Da gama-straat 44, Da Nova, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Da Gama 44 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da gama-straat 44, Da Nova, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca7584ad8c36fbe82f7da495231a6099bc932d77a06474a6a9205747b80ee578406b9b535ac06c892da790c92520f8a72dfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 44 Da gama Street Da Nova 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1832713 22.1262782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang