Da Gama Bay Holiday Units
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwelstraat 7, Columbine, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Da Gama Bay Holiday Units is teen die heuwel geleë en bied 'n uitsig oor die pragtige kuslyn. Dit is 'n splinternuwe toevoeging tot die selfsorgvakansieverblyf van St. Helenabaai.
Die eenhede by Da Gama Bay Holiday Units is deur deur Vasco Da Gama geïnspireer en na die groot handelskepe waarin Da Gama en sy medereisigers gearriveer het, vernoem. Die Armada of vloot het uit São Miguel, São Rafael en São Gabriel bestaan, wat deur die voorraadskip Berrio en Vasco vergesel is.
Hierdie eenhede is pragtig versier en beskik elkeen oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, en 'n oopplan-sit en -kombuisarea wat modern gemeubileer is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien in elke eenheid. Die sitareas het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot stroomdienste soos DStv, AppleTV, Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie besonderhede gebruik. Elke eenheid het ook 'n elektroniese kluis, 'n alarmstelsel en diefwering.
Gaste kan die verhitte swembad geniet of op die sonstoele op die swembaddek ontspan. 'n Buitestort is ook beskikbaar om die strandsand af te spoel. Vanaf die privaat onderdakbraai-stoep of die gemeenskaplike swembaddek, sal gaste op een van slegs 3 plekke op aarde wees, in 'n natuurlike kontinentale baai, wat hulle in staat stel om die beide sonsopkoms- en ondergang oor die see te besigtig.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Heuwelstraat 7, Columbine, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Da Gama Bay Holiday Units het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwelstraat 7, Columbine, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang