Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Gama Bay Holiday Units

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwelstraat 7, Columbine, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Da Gama Bay Holiday Units is teen die heuwel geleë en kyk uit oor die pragtige kuslyn, en is 'n splinternuwe toevoeging tot die selfsorgvakansieverblyf van St Helenabaai.

Geïnspireer deur Vasco Da Gama, is die eenhede by Da Gama Bay Holiday Units vernoem na die groot handelskepe waarin Da Gama en sy medereisigers aangekom het. Die Armada of vloot het bestaan uit São Miguel, São Rafael en São Gabriel wat vergesel is deur die voorraadskip Berrio en Vasco.

Hierdie eenhede is pragtig ingerig en versier en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-sitkamer en -kombuisarea wat modern gemeubileer is. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die moderne oopplan-kombuise is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien in elke eenheid beskikbaar vir ekstra bederf. Die sitkamers is ingerig met gemaklike sitplek en het 'n slim-TV wat gaste toegang bied tot stromingsdienste soos DStv, AppleTV, Netflix en Showmax deur hul eie aanmeldbesonderhede te gebruik. Elkeen van die eenhede het ook 'n elektroniese kluis, en 'n alarmstelsel en is toegerus met diefwering.

Gaste kan voordeel trek uit die verhitte swembad na 'n lang dag op die strand of net die son op die ligstoele op die swembaddek geniet. 'n Buitestort is ook beskikbaar om die strandsand af te spoel. Vanaf die privaat onderdak-braai-patio of die gemeenskaplike swembaddek, sal gaste op een van slegs drie plekke op aarde wees, in 'n natuurlike kontinentale baai, wat hulle toelaat om sowel die opkoms as die ondergang van die son oor die see waar te neem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Heuwelstraat 7, Columbine, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Da Gama Bay Holiday Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwelstraat 7, Columbine, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71b922795c8ac3a3036894cdef507d935a443e1e71b3538e37f41019875649313802b6b8165c9235687117c3ffe848ff3bae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 7 Heuwel Street Columbine 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.73579866357 17.994117235582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang