Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Gama Guest Room

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Da Gama Guest Room
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kobus V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Het baie lekker gebly.

Baie vriendelik ontvang. Kamer was baie netjies. Alles wat 'n mens verlang.

Da Gama Guest Room se terugvoer

Baie dankie Kobus, waardeer jul terugvoering. Julle is altyd welkom!

Da Gama Guest Room
Gert P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Vriendelik, netjies en privaat.

Netjies, goeie waarde vir geld en baie aangename mense.

Da Gama Guest Room se terugvoer

Baie dankie Gert, waardeer dit opreg.

Da Gama Guest Room
Lurina F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurina F

Die fasiliteit was baie skoon en netjies en als het lekker vars gevoel.

Baie dankie, ons het heerlik gebly! Daar was alles wat ons nodig gehad het en die vooraf korrespondensie en ontvangs was spontaan en vriendelik. Die groen tuintjie is verwelkomend en ons het die stilte en privaatheid geniet.

Da Gama Guest Room se terugvoer

Baie dankie, Lurina, ons waardeer jou terugvoering opreg.
Julle is altyd welkom.
Duisend dankies
Amanda & Skalk

Da Gama Guest Room
Marietta P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta P

Gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Absolute plesier, gevoel soos koningklikes.

Da Gama Guest Room se terugvoer

Baie dankie, jul terugvoering word baie waardeer. Dankie dat jul ons plek gekies het, kom weer asb.
Vriendelike groete
Amanda
Da Gama Gaste Kamer.

Da Gama Guest Room
Nienke K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke K

Da Gama Guestroom is perfect in every way. I would recommend it to everyone!

Everything about Da Gama Guestroom was just perfect. I wouldn’t change a thing and I don’t have any complaints. The owners were so welcoming and friendly, and they made our stay feel like a dream. Thank you for everything!

Da Gama Guest Room se terugvoer

Baie dankie, Nienke, vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.
Kom weer asb..
Vriendelike groete,
Amanda

Da Gama Guest Room
Albert R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R

Ons het heerlik gebly by Da Gama Guest Room, wonderlik gasvry. Beveel dit beslis aan.

Sien sterre.

Da Gama Guest Room se terugvoer

Duisend dankies vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg!

Da Gama Guest Room
Rina K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina K

Die kamer is smaakvol en baie netjies. Ons is tevrede met die diens en verblyf.

Vriendelike en ondersteunende ontvangs. Baie netjies en keurig binne en buite.

Da Gama Guest Room se terugvoer

Baie dankie, Rina, vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.

Vriendelike groete,
Amanda en Skalk

Da Gama Guest Room
Ruan E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E

Verblyf was uitstekend. Skoon en netjies, en ons was mal oor die dekor.

Ons het baie lekker gebly. Tannie was baie vriendelik en bedagsaam.

Da Gama Guest Room se terugvoer

Duisend dankies Ruan, ja ons is nog nuut in die game, dus waardeer ons jou terugvoer.
Vriendelike Groete, Amanda Da Gama Gaste Kamer.

Da Gama Guest Room
Nicolene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Perfek.

Al was dit net vir 1 nag, was dit 'n baie mooi en netjiese kamer en omgewing buite die woonstel. Die eienaar en sy vrou was baie oulik en vriendelik. Ons sal beslis weer by hulle bly.

Da Gama Guest Room se terugvoer

Baie dankie Nicolene, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Amanda @ Skalk

Da Gama Guest Room
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 30, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA660e87a51eebf87b11aa5af03ff9a5df389df8a2ce0bcfa9c01ee50e74ddfd3d5a9c4e3e52efc6e016d0eb93f9d53b55976d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 30 Da Gama Street, Fraaiuitsig Kleinbrak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0770383 22.1554798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang