Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Gama Guest Room

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 30, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Da Gama Guest Room vorm deel van die eienaar se huis in Klein-Brakrivier, Mosselbaai. Die gastekamer is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of enkelreisiger wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op die Tuinroete.

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens of 'n koninggroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook genoeg kasspasie, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kamer is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die glasdeure lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en 'n sambreel. 'n Lapa met 'n vuurput en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Kamer was baie netjies. Alles wat 'n mens verlang.
Jul 2024
Gert P
Saam met vriende
5.0
Vriendelik, netjies en privaat. Netjies, goeie waarde vir geld en baie aangename mense.
Jan 2024
Lurina F
Saam met lewensmaat
5.0
Die fasiliteit was baie skoon en netjies en als het lekker vars gevoel. Baie dankie, ons het heerlik gebly! Daar was alles wat ons nodig gehad het en ...
Sien meer
Jan 2024
Marietta P
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, vriendelik en behulpsaam. Absolute plesier, gevoel soos koningklikes.
Jan 2024
Nienke K
Saam met lewensmaat
5.0
Da Gama Guestroom is perfect in every way. I would recommend it to everyone! Everything about Da Gama Guestroom was just perfect. I wou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Da Gamastraat 30, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Da Gama Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 30, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA660e87a51eebf87b11aa5af03ff9a5df389df8a2ce0bcfa9c01ee50e74ddfd3d5a9c4e3e52efc6e016d0eb93f9d53b55976d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 30 Da Gama Street, Fraaiuitsig Kleinbrak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0770383 22.1554798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang