Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein-singel 23, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Da Rest is 'n knus, stil en rustige selfsorg-eenheid in Vredenburg aan die Weskus en is sowat 10 minute vanaf Paternoster en vanaf die Weskus Mall.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Stort, toilet, wasbak en 'n haardroër is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep en tuinarea.

Da Rest 2 is 'n enkelkamer met 'n dubbelbed en badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi in.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Klipfontein-singel 23, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein-singel 23, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26fdf4ef94d6bd1db10357a887bb0750207a6a2bc01bae88d1b1a66c21da92c4cf9219d028e0896948f867768b2b96e592ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 Klipfontein Crescent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.8928299 17.98752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang