Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Rooms Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 37, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Da Rooms Accommodation bied gastehuisverblyf in 3 huise en is in Worcester se historiese Kerkstraat geleë, omring deur pragtige berge. Binne stapafstand vanaf winkels en restaurante.

Da Rooms en Da House is albei 5 slaapkamer gastehuise. Elke gastekamer het slaapplek vir 2 mense. Gaste van die Da Rooms kan 'n klein kontinentale ontbyt geniet, terwyl gaste in Da House 'n gedeelde gemeenskaplike kombuis het vir maaltydvoorbereiding. Die Du Toit-huis bied slaapplek aan 6 gaste in 2 slaapkamers en het 'n kombuisie met selfsorggeriewe.

Worcester is die grootste dorp in die Wes-Kaap se binnelandstreek en bied 'n idilliese ontvlugting weg van die frenetiese stadslewe. Worcester lê op die hoofroete na en van Kaapstad, Johannesburg en Gqeberha (Port Elizabeth) en vorm 'n ideale oornagplek met talle wynkelders, geskiedkundige besienswaardighede en 'n reeks opwindende aktiwiteite wat aangebied word.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 118 resensies vir Da Rooms Accommodation
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 37, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Da Rooms Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 37, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8cedc8ad195bdfff6f0eeb13e632e2bc92e6d20cf5139fe89db0e97794ff78a3a54550aa5e538dcd5447c51192a7db408e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 118 5 1 4 37 Church Street Worcester 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.640456 19.448505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang