Da Vinci Palms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Da Vinci Street, Ben Fleur, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Da Vinci Palms bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Ben Fleur, Emalahleni. Dit is 'n wonderlike halfpadstop na die Krugerwildtuin en 'n poort na Mosambiek.
Hierdie eiendom bied twee slaapkamers met slaapplek vir 2 en twee kamers met slaapplek vir 3 wat almal met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Alle kamers is toeganklik vanaf die hoofgebou en sommige het bykomende ingange vanaf die parkeerarea. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met stromingsdienste in alle kamers beskikbaar. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis waar hulle hul maaltye kan voorberei.
Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde braai-area buite en wasgeriewe is beskikbaar. Die ligging van hierdie eiendom is 350 m vanaf die Ben Fleur Boulevard Winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Don Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 44 Da Vinci Street, Ben Fleur, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Da Vinci Palms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Da Vinci Street, Ben Fleur, Emalahleni, 1035, Mpumalanga