Daai Plek Holiday Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Christa W - Sep 2024
Algehele gradering
Oornag om familie te besoek in hospitaal.
Carina E - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Rustig. Al probleem was dat daar nie DStv was nie.
Charmaine M - Jul 2023
Algehele gradering
Dis 'n oulike plek. Baie skoon, netjies en veilig.
Febby M - Aug 2024
Algehele gradering
Reasonable.
Paul C - Sep 2024
Algehele gradering
Good venue.
Sampie S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gebly.
Siyabonga G - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Minette W - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Alida D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie baie gelukkig gewees met Daai Plek Holiday Home.
Zamantsingo Z - Mei 2022
Algehele gradering
We had a good time there and the service was 100%.
Sonita V - Apr 2022
Algehele gradering
Puik.
Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Nice.
Annatjie S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Siyamthemba M - Okt 2022
Algehele gradering
What I saw on pictures is different from what I experienced.
Neil W - Jul 2021
Algehele gradering
Very friendly and Antoinette was very helfpul
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelik en Antoinette was baie hulpvaardig.
Baie veilige en vreedsame omgewing, eienaar Antoinette is baie hulpvaardig en het my die adres gestuur en regtig uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal Daai Plek sterk aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Daai Plek Holiday Home se terugvoer
Thank you for visiting.
You are always welcome
Elsa B - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely place. Friendly service. Value for money.
Daai Plek Holiday Home se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle ondersteuning. Julle is enige tyd weer welkom.
Maxdelene D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, groot waarde vir geld.
Niell F - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker en ontspannend.
Floris V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Daai Plek Holiday Home se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteening.
Waardeer dit baie
Loutjie P - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Daai Plek Holiday Home se terugvoer
Vreeslik baie dankie. Ek waardeer die terugvoering. Hoop ook ons sal julle weer kan help.
Gavin K - Des 2020
Algehele gradering
Great place to be with family. Clean and well presented. The owner was friendly at all times. Thanks.
Daai Plek Holiday Home se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit baie.
Groete tot volgende keer.
Nombulelo M - Des 2020
Algehele gradering
Lovely, neat and a peaceful place.
Daai Plek Holiday Home se terugvoer
Thank you so much. I'm glad you enjoyed your stay. You are definitely welcome anytime again.
Bianca E - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Zaba M - Okt 2020
Algehele gradering
The place was clean, spacious and reasonably priced.
Monique Bester M - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik, sonnig en vriendelik.
Wilma P - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees. Baie netjies en skoon en geen probleme gehad nie.
Rodrick Arthur Q - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en awesome blyplek.
Rozanne B - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflike verblyf.
Lungi M - Nov 2019
Algehele gradering
Was super clean and a lovely place to visit.
Louisa G - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik, net wat jy nodig het vir kort wegbreek.
Phumla S - Jun 2019
Algehele gradering
Great weekend.
Luisa M - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastic, ideal for families.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties, ideaal vir gesinne.
Dit was 'n wonderlike verblyf, skoon, netjies en personeel is baie behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Magda F - Feb 2019
Algehele gradering
Comfortable, peacefull, noiseless, near the needed activities. Perfection!
Erhard E - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Cindy E - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike diens en waarde vir so min geld.
Grant H - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic, relaxing, convenient.
Zirkea V - Jan 2019
Algehele gradering
Veilig, privaat, gerieflik, rustig, netjies, skoon plek. Perfek en ideal vir ons as 'n gesin.
Lees meerMeryl W - Okt 2019
Algehele gradering
Great place, clean and home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Fantastiese plek, skoon en tuiste weg van die huis.
Lekker plek om saam met die gesin te ontspan, het al die nodige dinge wat jy nodig het as weg van die huis is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sharon D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Arnold L - Feb 2019
Algehele gradering
Missing fundamentals.
Karen B - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Gary J - Jun 2019
Algehele gradering
Definitely value for money, peaceful, quiet location, very private. Perhaps a bit more attention to small details.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beslis waarde vir geld, rustige, stil area, baie privaat. Kort miskien 'n bietjie meer aandag met klein details.
Ons het ons verblyf baie geniet. Ons het 'n baie mooi eenheid gehad, rustig, stil en veilig. Antoinette het ons toegelaat dat ons kinders wat in Richardsbaai woon ons besoek en saam met ons kom braai en toegelaat dat hulle ook die swembad kan gebruik. 'n Groot bederf. Dankie. Kort miskien bietjie aandag aan klein details, soos 'n bedlamp, en dalk 'n matjie langs die bed, sou beslis ons vier punte na 5's verander het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Francois P - Sep 2019
Algehele gradering
Glad nie rustig nie.
Daai Plek Holiday Home se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die terugvoer.
Natuurlik kan die eenheid sluit. Daar is 'n staal hek en staal tralies reg rondom die plek wat nie gemis kan word nie.
As enige iemand ooit raas of nie by die reëls hou van enige gastehuis nie, sal dit goed wees om die eienaar in kennis te stel sodat hy/sy vir die gaste kan vra om meer bedagsaam te wees en by die reëls te hou wat in plek is. Ongelukkig het ek geen klagtes ontvang nie, dus nie besef daar was iets fout nie.
Ek vra om verskoning vir die ongerief, maar sou die geleentheid waardeer het om dit geriefliker te kon maak as ek daarvan in kennis gestel was.
Groete
Daai Plek Holiday Home
Linda L - Nov 2018
Algehele gradering
Wegbreek Naweek.
Drienie D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker plek om in te bly.
Dries M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker stil rustige area baie vriendelike mense, absoluut die moeite werd.
Heather S - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Lance B - Sep 2018
Algehele gradering
Best place ever.
Riana L - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut ontspannende kuiertjie gehad.
Lees meerTheresa V - Apr 2018
Algehele gradering
Neat, clean and very comfortable.
Lees meerHannie K - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Morkel V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gepas vir alle gesinne met klein kindertjies.
Mandy B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Christo R - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en puik kliëntediens.
Anton C - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Koot L - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Linda L - Okt 2018
Algehele gradering
Definitief aanbeveelbaar en bekostigbaar.
Danie D - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Netjiese, stil plek wat 'n mens maak tuis voel, en is elke sent werd.
Lees meerAletta V - Mei 2018
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld.
Alice G - Des 2017
Algehele gradering
Dit was awesome, veilig, baie vriendelike diens en ons gaan beslis weer van julle gebruik maak!
Wynanda P - Okt 2017
Algehele gradering
Alles is skoon en netjies en ons was baie vriendelik ontvang en mens voel veilig. Sal beslis aanbeveel.
Ria A - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Jan B - Sep 2017
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het, flippen lekker en stylvol.
Ronel U - Sep 2017
Algehele gradering
Baie baie netjies.
Ampie S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie doeltreffende plek wat opset en ligging betref.
Gideon B - Jan 2017
Algehele gradering
Tip top sprankelheid met hemelse rus en vrede!
Lees meerJohan V - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Marietjie V - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik, baie privaat en rustig.
Mandy S - Aug 2016
Algehele gradering
Insufficient lighting in bathroom and bedroom. Difficult to apply make-up. Plates do not fit into microwave-oven.
Daai Plek Holiday Home se terugvoer
Thank you for the suggestion to look at the lighting. We are happy to say that we have upgraded and are sure that you, and any lady, will be more than happy to apply your make-up in a relaxing space.
Regards,
Antoinette.
Sonja B - Mei 2016
Algehele gradering
Very nice spacious home.
Stephan R - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker snoesige plekkie.
Annemarie D - Jun 2015
Algehele gradering
Kort aandag.
Lees meerDaai Plek Holiday Home se terugvoer
Jammer vir die ongerief. Ons was besig om 'n nuwe muur te bou en wou eers die no en naam terug sit sodra dit klaar geverf is. Ek verskaf nie nuwe handdoeke elke dag nie. Dit is Self-Sorg eenheid en nie n hotel nie. Kliënte moet self handdoeke saam bring. Ek gee wel die linne.
Ek loop nie op die perseel rond as daar gaste is nie. Die meeste van my kliënte wil graag privaat wees. Ek het wel my nommer op teen die muur vir as enige iemand my graag wil sien vir probleme of enige iets waarmee ek dalk kan help. Ek is 15 minute se ry weg.
Ek was vir 'n inspeksie na die voorval. Ek is jammer om te sê dat ek glad nie saam stem met al die bewerings van stukkende goed nie. Die hekkie was iets tydelik waarmee ek 'n vorige kliënt gehelp het om haar klein hondjie in te hou. Dit is weer verwyder.
Annetjie S - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Dirk J - Apr 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
Adrie P - Nov 2014
Algehele gradering
Huisie ver van huis.
Gary V - Jul 2014
Algehele gradering
'n Baie rustige atmosfeer in 'n pragtige wooneenheid.
Charmaine K - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Zelna T - Jul 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Raymond H - Nov 2014
Algehele gradering
Baie gesellig!
Martin V - Jul 2014
Algehele gradering
'n Nuwe huis weg van die huis ...
Alicia A - Des 2014
Algehele gradering
Netjiese plekkie met 'n lekker bed.
David S - Jun 2014
Algehele gradering
'n Baie lekker naweek!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Via Verbena 61, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang