Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daai Plek Holiday Home

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Christa W
1 nag
5.0
Sep 2024

Oornag om familie te besoek in hospitaal. Netjies, skoon en veilig. Ons het baie lekker geslaap, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Rustig. Al probleem was dat daar nie DStv was nie. Heerlik gebly. Rustig en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Dis 'n oulike plek. Baie skoon, netjies en veilig. Daar is altyd 1 of 2 klein dingetjies wat mens kan verbeter, maar die plek is baie oulik en ons sal maklik weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Febby M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Reasonable. The customer service was really good and the place is good. Although some spring cleaning will make it even much better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

S S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Baie lekker en rustig gebly. Niks te sê, sal enige tyd weer gebruik maak van Daai Plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Siyabonga G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2023

Excellent. Lovely place for the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Minette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Fantasties. Fantastiese plek met vriendelike en hulpvaardige staff. Sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Baie baie gelukkig gewees met Daai Plek Holiday Home. Baie baie dankie vir al jou gasvryheid en hulp gedurende ons verblyf. Jy is een amazing mensie en jou plekkie is verby mooi. Ons sal jou beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zamantsingo Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

We had a good time there and the service was 100%. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Puik. Kan oor niks kla, was silwerskoon, presies soos op die foto. Baie mooi plekkie. Vriendelike personneel. Ek sal Daai Plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Via Verbena 61, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPnXj7FJiKIFEBPEpZ71XRYOBLY6N5uiF8OFTwXZYR91GU3JSXw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 61 Via Verbena Veld en Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.734409296169 32.060746588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang