Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daai Plek Holiday Home

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hannetjie U
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Fantastiese diens sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stunning plek en alles wat jy nodig het. Ja beslis. Alles was perfek en baie goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ranjeni N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Leisurely. Very peaceful. Tranquil surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

The accommodation offered all the essentials. Arrival was organised. The unit was private and neat. Central to shops and not too far from the main beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Susan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Fantasties. Perfekte plek al is dit vir besigheidsdoeleindes of selfs vir 'n kort. Briljant. Die diens was perfek en baie goeie ontvangs gehad. Daar is egter geen klagtes nie en ja, ek sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Daai Plek Holiday Home
Middag, Baie dankie. Ek waardeer die terugvoering. Julle is verseker enige tyd welkom.

Christa W
1 nag
5.0
Sep 2024

Oornag om familie te besoek in hospitaal. Netjies, skoon en veilig. Ons het baie lekker geslaap, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Rustig. Al probleem was dat daar nie DStv was nie. Heerlik gebly. Rustig en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Goeie waarde vir geld verblyf. Netjiese plek. Perfek vir 'n groot gesin met klein kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Good stay overall. Stay was great. Kitchen appliances could have been a little cleaner and there was no bin in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Via Verbena 61, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae3f9f688f9dabd0a2c2b1fa4a445c935e2628527627c3a1a77add85f033be968a87ad7d7ee6593635a692cd3384ed43ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 61 Via Verbena Veld en Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.734409296169 32.060746588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang