Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dabchick Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Quick getaway in the mountains with gorgeous views! Our stay was cosy, peaceful and remote.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig. Baie stil. Kos vir die siel. Ons het baie lekker gekuier en die omgewing geniet. Dit is waarlik 'n stukkie goud en vol toegeruste eenheid. Ons geniet dit om te stap en sou 'n kaart van beskikbare roetes waardeer het, want ons het effe verdwaal terwyl ons 'n paar stappe aangedurf het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Dabchick Cottage
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Groete

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike naweek gewees, sal weer by Dabchick Cottage bly. Ons het heerlik gekuier - daar was genoeg hout vir die kaggel en die verwarmer in die slaapkamer was baie welkom! Netjies en oulike plekkie. Sou net aanraai dat hulle die dubbel-bed matras vervang .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Dabchick Cottage
Dankie vir die terugvoering, Groete

Maritza B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die plekkie het werklik alles wat jy benodig. Heerlike naweek wegbreek, net uit die dorp maar naby genoeg om te ry. Die braai area se uitsig is fantasties. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Dabchick Cottage
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet.

Rekha H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Totally enjoyable just to be away from our hectic lives. Peaceful and tranquil. Lovely relaxing stay in a tranquil atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Dabchick Cottage
Thank you for the feedback, Rekha. Hope to welcome you back soon. Kind Regards

Pieter E
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Rustig en gerieflik. Alles was in plek en skoon met genoeg hout om 'n kaggel te brand. Goeie kwaliteit gasbraaier (Weber) wat silwerskoon was. Damme vir forelhengel is groot genoeg, maar ongelukkig niks gevang nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Dabchick Cottage
Dankie vir die terugvoering. Groete

Johann L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Will be definitely back. Just wonderful, relaxing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Dabchick Cottage
Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay! Kind regards.

Tony F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

This stay met all our needs - quiet, peaceful, secluded and yet so close to town. We had a delightful stay. The fully equipped cottage was a pleasure; the hostess was welcoming, helpful, informative, and yet she respected boundaries, which we very much appreciated. The setting is ideal for just sitting on the stoep, enjoying the view and bird watching. It is a place where you can rest and recharge your batteries. We were happy that it is so close to town for when we had to go in. With access to three dams for fishing, it was our ideal break-away place for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Dabchick Cottage
Thank you for the feedback. I'm glad you enjoyed your stay. We hope to see you again at Dabchick Cottage. Kind Regards

Phillip O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Lekker wegbreek naweek. Netjies met alle geriewe om self sorg te handhaaf. Damme is goed gestock!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Dabchick Cottage
Dankie vir die terugvoer, Phillip. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 446

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Berg-weg 1, Palmietfontein Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14c40ffa550f7ecc030aa92d6a896a176d8f3c51193c13bcb01d07716f289d3b60d7309bffc8cecfe9f5842c838f759faa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 1 De Berg Road Palmietfontein Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3714 30.135084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang