Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berryfields

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Morgan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Relaxing. Such a relaxing stay. Comfort and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Berryfields
Thank you for the feedback, Morgan. Glad you enjoyed your stay.

Michael B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great, relaxing, ideal location. This was a great, peaceful getaway. Close enough to town yet away from the bustle. Perfect. Fishing was great, accommodation was perfect, couldn't ask for more. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Berryfields
Thank you for the feedback. Glad you enjoyed your stay.

Samantha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Comfortable and homely with fantastic trout fishing. We enjoyed our stay, the cottage is a no-frills establishment but had everything we needed. The dams were well-stocked with lovely, healthy rainbow trout and we were able to enjoy walks in the countryside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Berryfields
Thank you for the feedback, Glad you enjoyed the stay

Gavin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

We had a great stay. Was exactly what we expected and needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Berryfields
Thank you for the feedback, Glad you enjoyed the stay. Kind Regards

Karin K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Manjefiek. Mooiste uitsig, gerieflike huis met mooi binneversiering. Net jammer die kouewaterpype na die kamers verste van die hoofslaapkamer is geroes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Berryfields
Dankie vir die terugvoering, ons sal aandag gee aan die waterpype. Groete

Murray C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lovely cottage in the countryside. Enjoyed the expansive views over the very special grasslands and marshes. The sound of Red-winged Francolins in the morning, and seeing a Serval right in front of the cottage!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Berryfields
Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay.

De Vos M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie lekker! Baie lekker huis! Goed uitgelê en toegerus. Braaikamer wat kan oop of toe na gelang van weer is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Berryfields
Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet. Groete

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Dit was 'n rustige, kalm en "happy" kuier op die plaas en in Dullstroom self. Die huis waarin ons gebly het, was mooi skoon, groot en het so lekker huislik gevoel. Ek was ook baie bly oor die kombuis se 'utensils'. Dankie, dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Berryfields
Baie dankie, ek is bly dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle gou gou weer.

Jacques H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Baie lekker, maar... Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is goed toegerus en het aan al ons behoeftes voldoen. Buiten een. Ongelukkig is die waterdruk verskriklik sleg. 'n Mens kan beswaarlik stort. Terwyl die water warm was, het dit verskriklik stadig uitgekom. Harewas is bykans onmoontlik, so laag is die druk. Dit is so sleg dat ons nie weer daar sal bly tensy die situasie verbeter word nie. Dit is regtig jammer, want as die waterdruk net normaal was, sal ek elke jaar daar vir 'n week gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Berryfields
Dankie vir die terugvoering, Ons sal werk daaraan gee. Jammer vir die ongerief. Groete

Bok V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2023

Vir 'n naweek gebly omdat ons beide Vrydag en Maandag moes werk in Dullstroom. Dit lyk of die kleiner cottage die stiefkind is, daar is klagtes van 2018 af wat nog nie reg is nie. Die stort en badkamer het nie 'n gordyn nie en saam met tieners is dit 'n probleem. Die dubbelbed se matras is verby gaar, die gyeser het Sondag oorgekook en moes ons dit afsit. Die oond se plate werk nie, dit word net louwarm. Die houttrappie op die stoep is los en reling is lendelam. Daar is net 'n broodmes en 1 steak mes. Geen idee waar die damme is nie, want daar's geen kaart of aanduidings nie. Dis jammer, want dis 'n lekker cosy plek naby die dorp en in 'n mooi omgewing. Pragtige uitsig en kan regtig baie mooi en lekker wees om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Wilmari
Berryfields
Dankie vir die terugvoering, Ek sal dit aanstuur vir die bestuurder. Jammer vir enige ongerief ons sal aandag daaraan gee. Op die bevestigings brief wat julle kry wanneer julle sleutels optel se dit vir julle waar die dame is en op die e-pos wat gestuur is aan julle. Jammer julle het dit gemis. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c347c0f27e58162fe4216b16d1eac2ed29de20388454b8ea71615a95c2edb9af35f79084260af6137ce9252fd9f90fe0927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 45 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.37143853153 30.135139996462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang