Dabchick
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R974 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dabchick is op 23 hektaar grond geleë en het 'n bekoorlike uitsig oor die rivier en heuwels en dale in Lanseria. Met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer asook volop voëllewe, is dit die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid kyk uit oor die rivier en heuwels en dale vanaf 'n gerieflike onderdakstoep. Die leefarea beskik oor 'n klein sitkamer met 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, yskassie, mikrogolfoond en ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid beskik ook oor waaiers en 'n kaggel om gaste gemaklik te hou, ongeag die weer. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar saam met 'n braaipan en 'n klein hopie hout vir gaste se gerief. Die eenheid het sonkrag wat die wifi, ligte en TV aangedryf sal hou tydens beurtkrag.
Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 60
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang