Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Ebony Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. Tweede keer daar. Sal weer daar inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben D
1 nag
5.0
Sep 2024

Fantasties. Was 'n fantastiese plekkie gewees. Die gasvryheid van Hanneck was uit die boonste rakke van ons aankoms tot vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Uitstekend, sal enige tyd terug kom. Lieflike plek, gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Beveel hierdie verblyf beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luisa L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Quiet haven. The host is amazing. We felt so taken care of by her hospitality. The house is lovely and clean. The location is very quiet and picturesque.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moller G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Daberas was een van ons hoogtepunte tydens ons vakansie. Star Tree Lodge het alles wat mens benodig en die eenheid is keurig toegerus. Angelo het uit sy pad gegaan om ons so gemaklik moontlik te maak en ons sal vir seker weer hier kom besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing. We enjoyed the pool and the stars at night, and a lekker fire pit to sit around. The cooling system keeps the house nice and cool throughout the day. Lovely place and not far from Augrabies Falls!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stilte, perfek en baie sterre. Dankie vir goeie diens en 'n wonderlike plek. Ons sal julle vir seker weer besoek. Die swembad was 'n plus en dat hulle ys en hout verkoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Asemrowend mooi! Gasvry, vriendelik. Pragtige plek. Volgende keer definitief langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die perfekte bestemming vir iemand wat rustigheid en stilte soek weg van die alledaagse gejaag. Om Daberas Guest Farm rerig te waardeer moet jy verkieslik meer as 3dae oor bly. Bereid wees om jou toetaal af te sluit van social media en publieke vermaak. Dit is werklik 'n plek waar mens net kan 'wees' en onvoorwaardelik geniet sonder om skuldig te voel. Hannecke, Kobus en Angelo is uiters gasvry en het ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir die besonderse aangename verblyf. Groete

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hannecke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daberas Guest Farm, 50 km vanaf Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8UlJAfq5n8dfrjjg3h8IAgHNSV3l9xry4Tu7ryTbJ0dqSdE3VT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 5 mense 88 5 1 5 Daberas Guest Farm 50 km outside of Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.491823243311 19.952861331403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang