Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DaCaPo Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elnarda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

It was really a lovely stay. Relaxed and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riona P
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Uitstekend! Gingo is 'n fantastiese gasvrou, baie behulpsaam en het my rukkie by die gastehuis baie tuis laat voel. Die kamer was ruim, baie netjies, skoon, verskriklik mooi en die bed gemaklik. Ek sal De Capo gastehuis aanbeveel aan enige iemand wat in die omgewing / naby aan Kimberley wil bly. Boshof is 'n lieflike klein dorpie, alles is binne loopafstand van die gastehuis, dit is die ideale plek as jy wil wegkom uit die stad uit en net wil "asemhaal". Ek sal net voorstel dat daar nog 'n muurprop in die kamer aangebring word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gingo
DaCaPo Guesthouse
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Hoop om jou weer te sien. Groete. Gingo

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Te min tyd daar spandeer om 'n opinie te lig. Te min tyd by die gastehuis spandeer. Net daar geslaap en weer vroeg vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cheryl J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

A little gem in the middle of nowhere. Comfortable stay in a well-furnished room with an en suite bathroom. Lovely seating area outside the room. Great facilities on site to allow outdoor relaxation as well. Room equipped with a bar fridge, microwave, kettle, rusks and hot beverages. Hot water and a comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nemesia G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Alles was 100%, lekker gebly. Baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Die plek was baie netjies en die internet fantasties. Die gasvrou is uitstekend. Sal DaCaPo Guesthouse enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gingo
DaCaPo Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer opreg. Groete. Gingo

Roshan R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

Very pleasant, peaceful stay. The owner is a delightful person and is so accommodating. She made our team feel very welcome. The accommodation provided was clean, well hosted and presented a safe, friendly environment for our team to work from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gingo
DaCaPo Guesthouse
Thank you Roshan. It is much appreciated. Hope to see you again.

Liza B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Ticked all the boxes. A clean and comfortable bed, clean bathroom with amenities, small kitchen nook and very important fridge as well as modern aircon and TV with DSTV. Excellent service, warm welcome and hospitality all round. I would definitely recommend DaCaPo Guesthouse and owner/host Gingo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gingo
DaCaPo Guesthouse
Baie dankie. Ek waardeer die terugvoering.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2020

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gingo
DaCaPo Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gingo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobstraat 51, Boshof, 8340, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337cc4fb47b7a3f74e6d34ce28753e5d2ad5e52949b7c5c1ca365f9654bf471570bde32bc4078b79bc3680a393ae864e2a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 51 Jacob Street Boshof 8340 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.540063472433 25.239369571209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang